Información de la canción En esta página puedes encontrar la letra de la canción Pap Is Dik, artista - Van Pletzen
Fecha de emisión: 02.04.2020
Restricciones de edad: 18+
Idioma de la canción: africaans
Pap Is Dik |
Skep op, skep op, die pap is dik |
Die pap is dik, die pap is dik |
Skep op, skep op, die pap is dik |
Die pap is dik, die pap is dik |
Skep op, die pap is dik, wil net die geld in my sak in sit |
Ryk jy dit, ooh jinne Biggy is die shit |
Is tyd om te rol met ‘n g, maak kak as ek jump op die scene |
Maak koekies Romany Cream, elke keer as hulle my sien |
Ay hard gewerk and got a bietjie famous |
A lot of love and haters on my anus |
One fokken song en die charts was myne |
Wat ruk die ding met ‘n moerse kring van die heel begin |
Ay en ek reel dit in net om die dik lekke vibes te bring |
Skep op, skep op, die pap is dik |
Die pap is dik, die pap is dik |
Jys net naar, jou bek is dik |
Jou bek is dik, jou bek is dik |
WP beamers Biggy |
Hou dit altyd sleazy |
Vat dit somtyds easy, ma ons maak kak vanaand |
Amsterdam tot Jozi, Berlin tot Benoni |
Ons gee nie om oor jou nie |
Ons maak kak vanaand, yo dudes, kom roer die pap |
Mense soek daai stywe kak |
Oh yes ek is vet gevreet |
Is sommer nou pap nat gesweet so |
Vra die dames, weet jy waar die kraan is |
Ay groot hond is dors, ek soek water saam my pap en wors |
Pap is dik, skep op, skep op |
Pap is dik, skep op, skep op |
Skep op, skep op, die pap is dik |
Die pap is dik, die pap is dik |
Jys net naar, jou bek is dik |
Jou bek is dik, jou bek is dik |