Letra Boeredans - Appel

Boeredans - Appel
Información de la canción En esta página puedes leer la letra de la canción Boeredans de -Appel
En el género:Африканская музыка
Fecha de lanzamiento:31.10.2019
Idioma de la canción:africaans

Seleccione el idioma al que desea traducir:

Boeredans
Almal is hier is ‘n mandjie dans
Die kos gepak in ‘n Checkers sak
Gekookte eier met Aromat
Kry die maag geline vir ‘n bottel Jack
Die kinders speel in die agter grond
Ouma jaag vir ‘n oupa met ‘n bier hie rond
‘n Jägermeister maak die maag gesond
En ‘n bietjie jam vir ‘n bitter mond
Almal dans, almal dans
Kom ons doen ‘n 2 step vir die boere
Met ‘n sakkie hier en ‘n sakkie daar, gooi die meel uit op die vloere
Almal dans, almal dans
Kom ons doen ‘n tokkel weer die snare
Met ‘n ring-tick-a-ting ja ek kan dit sien
Dis so lekker by ‘n boeredans
Slang met ‘n lang nek op ‘n boks kitaar
En ek ‘n Christmas wurm speel ‘n boere waltz
En die gees loop hoog in die skuur vanaand
Want ons dans alweer in Afrikaans
Die bakkie staan tot moertoe gone
Van heine en vere trek die boere saam
Vanaand gaan ons kuier tot die son op kom
Tot die honde huil en my skoon ma brom
Almal dans, almal dans
Kom ons doen ‘n 2 step vir die boere
Met ‘n sakkie hier en ‘n sakkie daar, gooi die meel uit op die vloere
Almal dans, almal dans
Kom ons doen ‘n tokkel weer die snare
Met ‘n ring-tick-a-ting ja ek kan dit sien
Dis so lekker by ‘n boeredans
Almal dans, almal dans
Kom ons doen ‘n 2 step vir die boere
Met ‘n sakkie hier en ‘n sakkie daar, gooi die meel uit op die vloere
Almal dans, almal dans
Kom ons doen ‘n tokkel weer die snare
Met ‘n ring-tick-a-ting ja ek kan dit sien
Dis so lekker by ‘n boeredans

Comparte la letra:

¡Escribe lo que piensas sobre la letra!

Otras canciones del artista: