| Aan die suider punt van Afrika hang onse kruis
| En el extremo sur de África cuelga nuestra cruz
|
| Vir die boere wat geval het
| Para los agricultores que cayeron
|
| Ek hoor hul name in my huis
| escucho sus nombres en mi casa
|
| En vrees is ons vyand
| Y el miedo es nuestro enemigo
|
| So moenie bang wees nie
| Así que no tengas miedo
|
| Wees ‘n wagter vir jou mense
| Sé un centinela para tu pueblo
|
| Daars geen plek vir die duiwel hie
| No hay lugar para el diablo.
|
| As jy kyk oor jou lande weet God het dit geleen
| Si miras sobre tus tierras, Dios te las ha prestado
|
| Sodat jy die volk kan voer
| Para que puedas alimentar a la gente.
|
| Al kom daar storm weer
| Incluso si la tormenta viene de nuevo
|
| Jy is sterker as jou Goliat
| Eres más fuerte que tu Goliat
|
| Jy is groter as jou berg
| Eres más grande que tu montaña
|
| Die Here gee nooit meer as wat jy kan hanteer
| El Señor nunca da más de lo que puedes manejar
|
| Hier sal jy boer dit is jou land
| Aquí cultivarás esta es tu tierra
|
| Dit is die klank wat jou hart klop maak
| Es el sonido que hace latir tu corazón
|
| Hou net aan glo in die Here daar bo
| Sigue creyendo en el Señor allá arriba
|
| Dit wat jy droom sal die werklikheid word
| Lo que sueñas se hará realidad
|
| Hier sal jy boer
| Aquí vas a cultivar
|
| Daar is droogte daar is vloed maar hou net goeie moed
| Hay sequía, hay inundación, pero ten buen ánimo
|
| Aan die einde van die grondpad is die uitsig altyd goed
| Al final del camino de tierra, la vista siempre es buena.
|
| Rug jou oë op na die berge jou hulp kom van daar
| Alza tus ojos a los montes de allí viene tu socorro
|
| Jou toekoms lyk goed, goud soos 'n koring aar
| Tu futuro se ve bien, dorado como una espiga de trigo
|
| Hier sal jy boer dit is jou land
| Aquí cultivarás esta es tu tierra
|
| Dit is die klank wat jou hart klop maak
| Es el sonido que hace latir tu corazón
|
| Hou net aan glo in die Here daar bo
| Sigue creyendo en el Señor allá arriba
|
| Dit wat jy droom sal die werklikheid word
| Lo que sueñas se hará realidad
|
| Ek sien hoe val jy neer met jou knieë in die reën
| Te veo cayendo de rodillas bajo la lluvia
|
| Gee die wolke 'n oop mond soen die water was jou seën | Dale a las nubes una boca abierta besa el agua fue tu bendición |
| met die swaarkry dis manna van bo
| con la dificultad es maná de lo alto
|
| Dit sal altyd met jou goed gaan solank jy aanhou glo
| Siempre estarás bien mientras sigas creyendo
|
| Hier sal jy boer dit is jou land
| Aquí cultivarás esta es tu tierra
|
| Dit is die klank wat jou hart klop maak
| Es el sonido que hace latir tu corazón
|
| Hou net aan glo in die Here daar bo
| Solo sigue creyendo en el Señor allá arriba
|
| Dit wat jy droom sal die werklikheid word | Lo que sueñas se hará realidad |