Letra F250 - Appel

F250 - Appel
Información de la canción En esta página puedes leer la letra de la canción F250 de -Appel
En el género:Африканская музыка
Fecha de lanzamiento:31.10.2019
Idioma de la canción:africaans

Seleccione el idioma al que desea traducir:

F250
Wel ek vra nie veel nie, eks nie een vir steel nie
Net ‘n rondom stoep en ‘n ou plaas huis en ‘n kool stoof in die kombuis
‘n stukkie bosveld grond, oral om my rond
Waar die Kudu’s loop oor die 60 duim en die muskiete op ‘n streep van die koue
verkleim
Gee my ‘n F250 wat loop op whiskey
En ‘n 308 geweer wat nie kan mis nie
Bek fluit en boks kitaar
‘n lied vir elke snaar
En ‘n konsertina wat huil onder die sekel maan
‘n Khalari V6 met goue jag seats
En ‘n dik gevoerde Eland bul en 'n mak leeu wat haar dril
‘n helder melkweg wat skyn op my plek
Met ‘n wieg stoel en ‘n pen katrol op ‘n rivier wat ek die babers kan lok
Gee my ‘n F250 wat loop op whiskey
En ‘n 308 geweer wat nie kan mis nie
Bek fluit en boks kitaar
‘n lied vir elke snaar
En ‘n konsertina wat huil onder die sekel maan
Gee my ‘n F, ‘n F250
En ‘n 308 geweer wat nie kan mis nie
Gee my ‘n F, ‘n F250
En ‘n boere nooi wat nooit die rugby mis nie
Gee my ‘n F250 wat loop op whiskey
En ‘n 308 geweer wat nie kan mis nie
Bek fluit en boks kitaar
‘n lied vir elke snaar
En ‘n konsertina wat huil onder die sekel maan

Comparte la letra:

¡Escribe lo que piensas sobre la letra!

Otras canciones del artista: