| Dis wat my kop vir my wou doen.
| Eso es lo que mi cabeza quería hacer por mí.
|
| Dis my hart wat jou nie los nie.
| Es mi corazón que no te deja.
|
| Het ek nie so die tyd gemors nie.
| No perdí el tiempo así.
|
| Melanie.
| melanie
|
| Kom ons maak 'n simfonie.
| Hagamos una sinfonía.
|
| Ek skryf vir jou die melodie.
| Yo escribo la melodía para ti.
|
| Kom sing vir my die harmonie.
| Ven a cantarme la armonía.
|
| Melanie.
| melanie
|
| Jy sê, jy sal dit vir my wys.
| Tú dices, me lo mostrarás.
|
| Want hierdie keer kom dit met 'n prys.
| Porque esta vez viene con un precio.
|
| Jy breek my hart net weer en weer en weer.
| Acabas de romper mi corazón una y otra y otra vez.
|
| Melanie.
| melanie
|
| Melanie.
| melanie
|
| Ek wens jy kan dit vir my vra.
| Ojalá pudieras preguntarme eso.
|
| Ek sal jou op my hande dra.
| Te llevaré en mis manos.
|
| Want jy bly nog steeds my grootste sonde.
| Porque sigues siendo mi mayor pecado.
|
| Jy smeer die sout terug in my wonde.
| Untas la sal de nuevo en mis heridas.
|
| Melanie.
| melanie
|
| Kom ons maak 'n simfonie.
| Hagamos una sinfonía.
|
| Ek skryf vir jou die melodie.
| Yo escribo la melodía para ti.
|
| Kom sing vir my die harmonie.
| Ven a cantarme la armonía.
|
| Melanie.
| melanie
|
| Jy sê, jy sal dit vir my wys.
| Tú dices, me lo mostrarás.
|
| Want hierdie keer kom dit met 'n prys.
| Porque esta vez viene con un precio.
|
| Jy breek my hart net weer en weer en weer.
| Acabas de romper mi corazón una y otra y otra vez.
|
| Melanie.
| melanie
|
| Ek het verander, ek wens jy kon my glo.
| Cambié, desearía que pudieras creerme.
|
| As 'n man 'n vrou lief het, dan maak … hy so.
| Si un hombre ama a una mujer, que lo haga.
|
| Melanie.
| melanie
|
| Kom ons maak 'n simfonie.
| Hagamos una sinfonía.
|
| Ek skryf vir jou die melodie.
| Yo escribo la melodía para ti.
|
| Kom sing vir my die harmonie.
| Ven a cantarme la armonía.
|
| Melanie.
| melanie
|
| Jy sê, jy sal dit vir my wys.
| Tú dices, me lo mostrarás.
|
| Want hierdie keer kom dit met 'n prys.
| Porque esta vez viene con un precio.
|
| Jy breek my hart net weer en weer en weer.
| Acabas de romper mi corazón una y otra y otra vez.
|
| Melanie.
| melanie
|
| Melanie

| Melanie. | melanie |