Información de la canción En esta página puedes encontrar la letra de la canción Die Blonde Matroos, artista - Jim Reeves. canción del álbum Jy is my liefling, en el genero Поп
Fecha de emisión: 15.10.2017
Etiqueta de registro: Rarity
Idioma de la canción: inglés
Die Blonde Matroos(original) |
Sy staan op die hawe van Tafelbaai strand |
Haar seemans-geliefde hou sy by die hand; |
Sy kla oor haar noodlot, haar hartjie is te seer — |
Sy het glad geen tuiste en Moederlief meer… |
Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe; |
By jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe |
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see — |
Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee? |
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see — |
Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee? |
Neem my, O matroos, neem my saam as jy swerwe; |
Y jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe |
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see — |
Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee? |
Ons hoort mos tesame soos die wind en die see — |
Ek gee jou my liefde, ag, wat meer kan ek gee? |
(traducción) |
Sy staan op die hawe van Tafelbaai strand |
Haar seemans-geliefde hou sy by die hand; |
Sy kla oor haar noodlot, haar hartjie es el vidente: |
Sy het glad geen tuiste en Moederlief meer… |
Neem my, oh matroos, neem my saam as jy swerwe; |
Por jou wil ek ween, wil ek lag, wil ek sterwe |