![#Ekbly - Juanita Du Plessis](https://cdn.muztext.com/i/32847520975963925347.jpg)
Fecha de emisión: 27.02.2020
Idioma de la canción: africaans
#Ekbly |
Nêrens is die hemelruim so mooi nie, soos as jy op kyk in die bosveld sterre nag |
En nêrens lê die duine sand so rooi nie, soos in die middel van die Kalahari |
prag |
Al staan ek ‘n duisend muile ver ander kant die verste stêr sal ek altyd na jou |
verlang |
In ‘n vreemde plek, vreemde stad is daar heeltyd huimwee in my hart |
Ek mis jou my mense my taal |
Want my huis is waar my hart is, en my hart is daar by jou, Suid Afrika |
Waar die Weskus branders oor my voete spoel, en ek jou son lig op my gesig kan |
voel |
Waar ek in die wilgerboom se koeltes lê en waar Tafelberg vir my nag kom sê |
In jou arms is waar ek hoort ja jy is enig in jou soort my liefde vir jou sal |
nooit vergaan |
In my siel lê jy uit gekerf vir jou sal ek lewe ek sal sterf |
My land, my mense my taal |
Want my huis is waar my hart is, en my hart is daar by jou |
En as dit tyd vir my laaste asem is mag ek my oë toe maak by jou |
Suid Afrika, ek vir jou |
Suid Afrika my land my tand |
Suid Afrika ooh, Suid Afrika ooh |
Suid Afrika |
Nombre | Año |
---|---|
Ons Koning Kom | 2008 |
Amazing Grace / Genade Onbeskryflik Groot | 2008 |
Four Days Late | 2008 |
Maak Dit Los! | 2020 |
Dis Waar Ek Wil Wees ft. Juanita Du Plessis | 2010 |
Soos Bloed ft. Juanita Du Plessis | 2010 |
Ons Belofte Aan Mekaar | 2018 |
Kinders Van Die Wind ft. Juanita Du Plessis | 2016 |
Kies Jou Weer | 2020 |
Meisiekind | 2008 |
Angel | 2008 |
Wit Vlag | 2018 |
Just An Illusion ft. Ruan Josh, Franja du Plessis | 2020 |
Ruk Die Dam ft. Snotkop | 2020 |
Stem In Die Stilte ft. Theuns Jordaan | 2020 |
Yum Yum | 2020 |
Thorn In My Side | 2020 |
See Toe | 2020 |
Always on My Mind | 2015 |
Blue Eyes Crying in the Rain | 2015 |