| Kinders Van Die Wind (original) | Kinders Van Die Wind (traducción) |
|---|---|
| Ek ken 'n ou, ou liedjie | Conozco una vieja, vieja canción |
| Van lewenswel en wee | De las riquezas y aflicciones de la vida |
| Van lank-vergane skepe in | De barcos desaparecidos hace mucho tiempo en |
| Die kelders van die see | Las bodegas del mar |
| Die woorde is vergete | Las palabras se olvidan |
| En tog, die deuntjie draal | Y sin embargo, la melodía babea |
| Soos vaag-bekende grepies in | Como quejas vagamente familiares |
| 'n Baie ou verhaal | Una historia muy antigua |
| Swerwers sonder rigting | vagabundos sin direccion |
| Soekers wat nooit vind | Buscadores que nunca encuentran |
| En eindelik was almal maar | Y finalmente todos estaban |
| Kinders van die wind | hijos del viento |
| Gesigte, drome, name | Rostros, sueños, nombres |
| Is deur die wind verwaai | Fue soplado por el viento |
| En waarheen daardie woorde is | Y donde van esas palabras |
| Sou net kind kon raai | Solo un niño podría adivinar |
| Swerwers sonder rigting | vagabundos sin direccion |
| Soekers wat nooit vind | Buscadores que nunca encuentran |
| En eindelik was almal maar | Y finalmente todos estaban |
| Kinders van die wind | hijos del viento |
| Von swerwers sonder rigting | Von vagabundos sin rumbo |
| Von soekers wat nooit vind | De buscadores que nunca encuentran |
| En eindelik was almal maar | Y finalmente todos estaban |
| Kinders van die wind | hijos del viento |
| En eindelik was almal maar | Y finalmente todos estaban |
| Net kinders van die wind | Solo hijos del viento |
| Kinders van die wind | hijos del viento |