| Nou die number moes uit gekom lank tevore
| Ahora el numero tenia que salir mucho antes
|
| Want dis ‘n number vir vandag se môre
| Porque es un número para el mañana de hoy
|
| Net ‘n bietjie rigting kan lei na orde
| Sólo un poco de dirección puede conducir al orden
|
| Meer positiewe note minder nagevolge
| Más notas positivas menos consecuencias
|
| Jonger meisies, luister na my meisie
| Chicas más jóvenes, escuchen a mi chica
|
| Hy’s net daar vir ‘n tydjie moet nie toe laat hy duik nie
| Solo está ahí por un tiempo, no lo dejes bucear.
|
| Da’s ‘n tyd vir als da girl
| Es un momento para todo da girl
|
| En moenie sy gedagte glo want hy mag lief vir jou wees
| Y no le creas a su mente porque puede que te ame
|
| Of hy soek ‘n ietsie
| O esta buscando algo
|
| Ma moet jy hom nie wys hoeveel het jy hom lief nie
| Mamá, no le demuestres cuánto lo amas
|
| Want ouens is bekend vir hul verhouding se visie
| Porque los chicos son conocidos por la visión de su relación.
|
| As hy kry wat hy wil hê dan sal jy hom nie weer nie sien nie
| Si consigue lo que quiere, no lo volverás a ver.
|
| En los jou bra wat aanhou et nca oor van seks praat
| Y deja tu sostén que sigue et nca hablando de sexo
|
| Hou jou eer ek weet nie was jy skaam om een te wees nie
| Mantenga su honor, no sé, le dio vergüenza ser uno
|
| Moet dit net nie op mors die eerste keer nie
| Simplemente no lo desperdicies en la primera vez.
|
| Al is jy bietjie meer as normaal, verstaan jy’s op jou eie way spesiaal
| Incluso si eres un poco más de lo normal, entiendes a tu manera lo especial
|
| Isi nodig om nog in te pas nie ne isi nodig om nog in te pas nie
| No necesito encajar todavía No necesito encajar todavía
|
| En al dra jy Mr Price en jou hare kan nie waai
| E incluso si usas Mr Price y tu cabello no puede ondular
|
| Onthou net dat jou style maak jou eintlik rerig kwaai
| Solo recuerda que tus estilos en realidad te hacen enojar mucho.
|
| Isi nodig om nog in te pas nie ne isi nodig om nog in te pas nie
| No necesito encajar todavía No necesito encajar todavía
|
| En wees lief vi jou baba doen dit in elke liewe way
| Y ama a tu bebé, hazlo de todas las maneras dulces.
|
| Al is jy skralerig of bietjie overweight
| Incluso si eres delgado o tienes un poco de sobrepeso
|
| Onthou net dat jy’s ‘n limited edition da’s niemand
| Solo recuerda que eres una edición limitada de nadie.
|
| Hierso soos jy
| Aquí como tú
|
| Don’t you worry what the other people say
| No te preocupes por lo que digan los demás
|
| Moet dit nie soek by ‘n ou nie, van is te vroeg baba nie nou nie
| No lo busques en un chico, el apellido es demasiado temprano, bebé, ahora no.
|
| Girl jy weet hoe werk die outjies
| Chica, sabes cómo trabajan los chicos
|
| Sex will make him love you and babies will make him stay
| El sexo hará que te ame y los bebés harán que se quede
|
| Ek sê nie dat jy moetie jouself enjoy nie
| No digo que debas disfrutar
|
| Kyk net agter jou en doen dit mootjies
| Solo mira detrás de ti y hazlo mootjies
|
| Is van die dal af meisie
| es de la chica del valle
|
| Al is jy bietjie meer as normaal, verstaan jy’s op jou eie way spesiaal
| Incluso si eres un poco más de lo normal, entiendes a tu manera lo especial
|
| Isi nodig om nog in te pas nie ne isi nodig om nog in te pas nie
| No necesito encajar todavía No necesito encajar todavía
|
| En al dra jy Mr Price en jou hare kan nie waai
| E incluso si usas Mr Price y tu cabello no puede ondular
|
| Onthou net dat jou style maak jou eintlik rerig kwaai
| Solo recuerda que tus estilos en realidad te hacen enojar mucho.
|
| Isi nodig om nog in te pas nie ne isi nodig om nog in te pas nie
| No necesito encajar todavía No necesito encajar todavía
|
| Al is jy bietjie meer as normaal, verstaan jy’s op jou eie way spesiaal
| Incluso si eres un poco más de lo normal, entiendes a tu manera lo especial
|
| Isi nodig om nog in te pas nie ne isi nodig om nog in te pas nie
| No necesito encajar todavía No necesito encajar todavía
|
| En al dra jy Mr Price en jou hare kan nie waai
| E incluso si usas Mr Price y tu cabello no puede ondular
|
| Onthou net dat jou style maak jou eintlik rerig kwaai
| Solo recuerda que tus estilos en realidad te hacen enojar mucho.
|
| Isi nodig om nog in te pas nie ne isi nodig om nog in te pas nie | No necesito encajar todavía No necesito encajar todavía |