| Hier staan ons op 'n Sondag en ek onthou soos gister
| Aquí estamos en un domingo y lo recuerdo como si fuera ayer.
|
| Ek sien nou nog jou glimlag en alles wat my hart voor anker
| Aún veo tu sonrisa y todo lo que ancla mi corazón
|
| Maar ek weet dit maak bitter seer as die lewe jou verraai
| Pero sé que duele amargamente cuando la vida te traiciona
|
| Sê my dis nie wat ek dink
| Dime que no es lo que pienso
|
| My gedagtes verdrink, jy’s te stil
| Mis pensamientos se están ahogando, estás demasiado callado
|
| Sal jy onthou om te sê hoe jy voel as jy dit nog bedoel
| ¿Recordarás decir cómo te sientes si todavía lo dices en serio?
|
| Jy weet dis meer as net woorde, dis meer as net 'n gevoel
| Sabes que es más que solo palabras, es más que solo un sentimiento
|
| Soos die aarde wat smag na die reën
| Como la tierra anhelando la lluvia
|
| Sê my ek bly die enigste een
| Dime que sigo siendo el único
|
| Sal jy onthou om te sê hoe jy voel as jy dit nog bedol
| ¿Recordarás decir cómo te sientes si todavía te importa?
|
| Ek wil weet wat jy voel
| quiero saber lo que sientes
|
| Ek wil weet wat jy voel
| quiero saber lo que sientes
|
| Hier staan ons jar later, verdwaal in jou oë soos gister
| Aquí estamos años después, perdidos en tus ojos como ayer
|
| Ek kan sien jy kom dit agter
| Puedo ver que lo entiendes
|
| Jy sien al my vrae verminder
| Ves todas mis preguntas reducidas
|
| Maar ek weet dit maak bitter seer as die lewe jou verraai
| Pero sé que duele amargamente cuando la vida te traiciona
|
| Want jy was al hier deur en dis hoe jy my leer om te glo
| Porque ya has pasado por esto antes y así me enseñas a creer
|
| Sal jy onthou om te sê hoe jy voel as jy dit nog bedoel
| ¿Recordarás decir cómo te sientes si todavía lo dices en serio?
|
| Jy weet dis meer as net woorde, dis meer as net 'n gevoel
| Sabes que es más que solo palabras, es más que solo un sentimiento
|
| Soos die aarde wat smag na die reën
| Como la tierra anhelando la lluvia
|
| Sê my ek bly die enigste een
| Dime que sigo siendo el único
|
| Sal jy onthou om te sê hoe jy voel as jy dit nog bedoel
| ¿Recordarás decir cómo te sientes si todavía lo dices en serio?
|
| Ek wil weet wat jy voel
| quiero saber lo que sientes
|
| Ek wil weet wat jy voel
| quiero saber lo que sientes
|
| Sal jy onthou om te sê hoe jy voel as jy dit nog bedoel
| ¿Recordarás decir cómo te sientes si todavía lo dices en serio?
|
| Jy weet dis meer as net woorde, dis meer as net 'n gevoel
| Sabes que es más que solo palabras, es más que solo un sentimiento
|
| En soos die aarde wat smag na die reën
| Y como la tierra anhelando la lluvia
|
| Sê my ek bly die enigste een
| Dime que sigo siendo el único
|
| Sal jy onthou om te sê hoe jy voel as jy dit nog bedoel
| ¿Recordarás decir cómo te sientes si todavía lo dices en serio?
|
| Ek wil weet wat jy voel
| quiero saber lo que sientes
|
| Ek wil weet wat jy voel | quiero saber lo que sientes |