
Fecha de emisión: 02.07.2019
Idioma de la canción: africaans
Hou Die Hemel Oop(original) |
Ek’s n sondaar, ek weet |
Ek het baie harte seer gemaak |
En baie al gebreuk |
My gewete is gebrand |
Ek het te veel keur gekies teen rede en verstand |
Maar ek is uitoorle ek het oor gegee aan wie ek is |
So hou die hemel oop vir as ek kom |
Eendag as die tyd vir my sou kom |
Dalk is dit nie nou maar ek’s gereed |
Dalk is dit vandag net die Here weet |
Net die Here weet |
Ek was verlore maar nou gevind |
En sonder die gewig haal ek asem soos 'n kind |
Daar wys 'n vinger na wie ek was |
Maar ek het bitter gou geleer |
Ek is witter as wit gewas |
Ek sien waar ek behoort 'n ewigheid van hoop en wie Hy is |
So hou die hemel oop vir as ek kom |
Eendag as die tyd vir my sou kom |
Dalk is dit nie nou maar ek’s gereed |
Dalk is dit vandag net die Here weet |
Net die Here weet |
Sê my wat jy glo aan di einde |
Die waarheid is jou en myne |
Ons lewe eers di lug |
Die vrede wat my hart verloor |
Sê my wat jy glo aan di einde |
Hou di hemel oop vir as ek kom |
Eendag as die tyd vir my sou kom |
Dalk is dit ni nou maar ek’s gereed |
Dalk is dit vandag net die Here weet |
Net die Here weet |
(traducción) |
soy un pecador lo se |
he lastimado muchos corazones |
Y muchos ya rotos |
Mi conciencia está cauterizada |
Elegí demasiado contra la razón y la razón |
Pero he aprendido que me he rendido a lo que soy |
Así que mantén los cielos abiertos para cuando venga |
Un día si llegara el momento para mi |
Tal vez no sea ahora, pero estoy listo |
Tal vez hoy solo Dios sabe |
Solo el Señor sabe |
Estaba perdido pero ahora lo encontré |
Y sin el peso respiro como un niño |
Hay un dedo apuntando a quién era yo |
Pero aprendí muy rápido. |
Estoy lavado más blanco que el blanco |
Veo a dónde pertenezco una eternidad de esperanza y quién es Él |
Así que mantén los cielos abiertos para cuando venga |
Un día si llegara el momento para mi |
Tal vez no sea ahora, pero estoy listo |
Tal vez hoy solo Dios sabe |
Solo el Señor sabe |
Dime lo que crees al final |
la verdad es tuya y mia |
Solo vivimos en el cielo |
La paz que mi corazón está perdiendo |
Dime lo que crees al final |
Mantén los cielos abiertos para cuando venga |
Un día si llegara el momento para mi |
Tal vez no sea ahora, pero estoy listo |
Tal vez hoy solo Dios sabe |
Solo el Señor sabe |
Nombre | Año |
---|---|
Agnus Dei | 2020 |
Forever | 2014 |
Glass | 2014 |
Jy Was Daar | 2014 |
Weier | 2014 |
Tweede Kans | 2014 |
I Worship You Almighty God | 2020 |
Doen Net Wat Ons Wil ft. Riana Nel | 2015 |
As Jy Dit Bedoel | 2017 |
Show You Love | 2012 |
Lord You Know | 2011 |
Give it To Me Straight | 2011 |