| Daar was 'n tyd in hierdie lewe
| Hubo un tiempo en esta vida
|
| Wat ek vrede wou maak
| Que quería hacer las paces
|
| Met die hartseer en alleenheid
| Con la tristeza y la soledad
|
| Wat so hard met my praat
| Que me habla tan fuerte
|
| Nou sit ek op die vlaktes
| Ahora me siento en las llanuras
|
| Van die ou Transvaal
| Del viejo Transvaal
|
| En elk van my gedagtes
| Y cada uno de mis pensamientos
|
| Voel asof hulle verdwaal
| Siente que están perdidos
|
| Na 'n moontlikheid van môre
| A una posibilidad de mañana
|
| En 'n hart wat lief kan hê
| Y un corazón que puede amar
|
| Sonder twyfel dat daar tog 'n rede was
| Sin duda había una razón
|
| Want ek weet dat ek weet
| porque yo se que yo se
|
| Hoe jy my soen vanaand
| Como me besas esta noche
|
| En jou oë styf toe maak
| Y cierra los ojos con fuerza
|
| Jy sal my nooit verlaat
| nunca me dejarás
|
| En ek klou aan jou vas
| Y me estoy aferrando a ti
|
| Vir lewe en dood
| Para la vida y la muerte
|
| Want ek weet dat ek weet
| porque yo se que yo se
|
| Tweede kans gekry
| Tengo una segunda oportunidad
|
| Daar is spyt in hierdie lewe
| Hay remordimientos en esta vida
|
| Wat jou moedeloos maak
| Que te desanima
|
| Maar die waarheid wat verenig
| Pero la verdad que une
|
| Is genoeg om heel te maak
| Es suficiente para hacer todo
|
| Nou staan ons op 'n bladsy
| Ahora estamos en una página
|
| Van 'n ou verhaal
| De un viejo cuento
|
| En elk van hierdie woorde
| Y cada una de estas palabras
|
| Sal ons rigting nou bepaal | Determinará nuestra dirección ahora |