| As die ligte vervlou
| A medida que las luces se desvanecen
|
| En ek is nie meer onthou
| y ya no me recuerdan
|
| Tussen die mure van jou ma se kombuis
| Entre las paredes de la cocina de tu madre
|
| Jy se jy soek n begin en ek is net n vriendin
| Dices que estás buscando un comienzo y yo solo soy un amigo
|
| Maar jis ek wens daar was meer tussen ons
| Pero Dios, desearía que hubiera algo más entre nosotros.
|
| Ek sien jy twyfel want jy dink te veel daaroor
| Veo que estás dudando porque estás pensando demasiado en ello.
|
| Sonder twyfel is daar iets wat jy moet hoor
| Sin duda, hay algo que necesitas escuchar.
|
| Jy is die olie op n vuur hier binne my
| Eres el aceite en un fuego aquí dentro de mí
|
| Lat n geluk wat aanhou brand en warm bly
| Deja una felicidad que sigue ardiendo y manteniéndose caliente
|
| Jy het die sleutels van my hart se deure maar jy weier om te klop
| Tienes las llaves de las puertas de mi corazón pero te niegas a llamar
|
| Ek weet ni hoe jy weier om t klop
| No sé cómo te niegas a tocar
|
| Maar jy weier om te klop, mhm—
| Pero te niegas a llamar, mhm—
|
| En van gister tot nou as jy my dalk kan onthou
| Y de ayer a ahora si me recuerdas
|
| Verander alles in jou ma se kombuis
| Cambia todo en la cocina de tu madre
|
| As alles net soos dit was, dan hoekom lyk jy verras
| Si todo estaba como estaba, entonces ¿por qué te ves sorprendido?
|
| Ek was moeg gesit en wag net vir jou
| Estaba cansado de estar sentado esperando por ti
|
| Ek sien jy twyfel want jy dink te veel daaroor
| Veo que estás dudando porque estás pensando demasiado en ello.
|
| Sonder twyfel is daar iets wat jy moet hoor
| Sin duda, hay algo que necesitas escuchar.
|
| Jy is die olie op n vuur hier binne my
| Eres el aceite en un fuego aquí dentro de mí
|
| Lat n geluk wat aanhou brand en warm bly
| Deja una felicidad que sigue ardiendo y manteniéndose caliente
|
| Jy het die sleutels tot my hart se deure maar jy weier om te klop
| Tienes las llaves de las puertas de mi corazón pero te niegas a llamar
|
| Ek weet nie hoe jy weier om te klop, maar jy weier om te
| No sé cómo te niegas a tocar, pero te niegas a
|
| Klop aan my deur dis my hart wat jy skeur want jy kan nie sien daar is n more
| Llama a mi puerta, es mi corazón el que estás desgarrando porque no puedes ver que hay más
|
| Na vandag se gebeure weet ek dis seker daars iets wat jy net nie hoor
| Después de los eventos de hoy, sé que debe haber algo que simplemente no escuchas.
|
| Jy is die olie op n vuur hier binne my
| Eres el aceite en un fuego aquí dentro de mí
|
| Lat n geluk wat aanhou brand en warm bly
| Deja una felicidad que sigue ardiendo y manteniéndose caliente
|
| Jy het die sleutels van my hart se deure maar
| Tienes las llaves de las puertas de mi corazón
|
| Jy weier om te klop
| te niegas a tocar
|
| Ek weet nie hoe
| no se como
|
| Jy weier om te klop
| te niegas a tocar
|
| Ek weet nie hoe jy weier om te klop
| No sé cómo te niegas a tocar
|
| Maar jy weier om te klop—
| Pero te niegas a llamar—
|
| Lat n geluk wat aanhou brand en warm bly
| Deja una felicidad que sigue ardiendo y manteniéndose caliente
|
| Jy het die sleutels van my hart se deure maar
| Tienes las llaves de las puertas de mi corazón
|
| Jy weier om te klop
| te niegas a tocar
|
| Ek weet nie hoe
| no se como
|
| Jy weier om te klop
| te niegas a tocar
|
| Maar jy weier om te klop | Pero te niegas a tocar |