| Meer as die vrot in 'n vrot pampoen
| Más que la podredumbre en una calabaza podrida
|
| Groter as Hentiesbaai se wengaljoen
| Más grande que el galeón ganador de Henties Bay
|
| Meer as die woes in 'n mengelmoeskardoes
| Más que lo salvaje en una bolsa mixta
|
| Meer as al die tieners wat op mixt chat
| Más que todos los adolescentes que chatean en mixt
|
| Verder as die sesse van Gibbs se bat
| Más allá de los seises del bate de Gibbs
|
| Meer as die gees by Klein Karoo kunstefees
| Más que el espíritu en el festival de arte Klein Karoo
|
| Jy dink jy’s lief vir my
| Crees que me amas
|
| Maar ek lief jou meer
| Pero yo te amo más
|
| Jy dink jou hart klop vir my
| ¿Crees que tu corazón está latiendo por mí?
|
| Maar ek kan myne nie keer
| Pero no puedo detener la mía
|
| As jy my wil druk hou ek jou stywer vas
| Si quieres empujarme, te abrazaré más fuerte
|
| Soen my gou, en ek sal jou verras
| Bésame pronto y te sorprenderé
|
| Se dit vir my en dan wys ek jou weer en weer
| Dímelo y luego te mostraré una y otra vez
|
| Ek lief jou meer
| Te quiero más
|
| Langer as die draai van die Kaapse draai
| Más largo que el giro del Cabo
|
| Dieper as die see in 'n Weskusbaai
| Más profundo que el mar en una bahía de la costa oeste
|
| Wyer as wyd
| Más ancho que ancho
|
| Hoër as die hoogste berg
| Más alto que la montaña más alta
|
| Meer as al die borrels in my borrelbad
| Más que todas las burbujas en mi baño de burbujas
|
| Groter as die potholes op die noordwes pad
| Más grande que los baches en la carretera del noroeste
|
| Verder as ver
| lejos y lejos
|
| Langer as die N1 lyn
| Más larga que la línea N1
|
| Jy dink jy’s lief vir my
| Crees que me amas
|
| Maar ek lief jou meer
| Pero yo te amo más
|
| Jy dink jou hart klop vir my
| ¿Crees que tu corazón está latiendo por mí?
|
| Maar ek kan myne nie keer
| Pero no puedo detener la mía
|
| As jy my wil druk hou ek jou stywer vas
| Si quieres empujarme, te abrazaré más fuerte
|
| Soen my gou, en ek sal jou verras
| Bésame pronto y te sorprenderé
|
| Se dit vir my en dan wys ek jou weer en weer
| Dímelo y luego te mostraré una y otra vez
|
| Ek lief jou meer
| Te quiero más
|
| Jy dink jy’s lief vir my
| Crees que me amas
|
| Maar ek lief jou meer
| Pero yo te amo más
|
| Jy dink jou hart klop vir my
| ¿Crees que tu corazón está latiendo por mí?
|
| Maar ek kan myne nie keer
| Pero no puedo detener la mía
|
| As jy my wil druk hou ek jou stywer vas
| Si quieres empujarme, te abrazaré más fuerte
|
| Soen my gou, en ek sal jou verras
| Bésame pronto y te sorprenderé
|
| Se dit vir my en dan wys ek jou weer en weer
| Dímelo y luego te mostraré una y otra vez
|
| Ek lief jou meer
| Te quiero más
|
| Ooh ek lief jou meer
| Oh, te amo más
|
| Ek lief jou meer | Te quiero más |