Información de la canción En esta página puedes encontrar la letra de la canción Cooler as ekke, artista - Jack Parow. canción del álbum Jack Parow, en el genero Иностранный рэп и хип-хоп
Fecha de emisión: 15.04.2010
Restricciones de edad: 18+
Etiqueta de registro: Tunecore
Idioma de la canción: africaans
Cooler as ekke |
Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy rook Yves Saint Laurent sigarette |
Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy’t ‘n tattoo van ‘n slang op jou tette |
Jy dink jy’s cooler as ek, want jy’t ‘n plakkaat van Led Zeppelin bo jou bed |
Jy dink jy’s cooler as ek, want jy’s elke jaar by die J&B Met |
Jy’s ou nuus, ek kom met rou beats |
Jy lê en wag, ek gaan soek iets |
Jy’s ice tea, ek’s witblits |
Jy’s lite bier, ek’s spirits |
Jy’s die ou met die new fresh look |
Ek’s die ou met die Pep Stores broek |
Ek watch jou, jy koekeloer oukes |
Jy forward nog Vernon Koekemoer jokes |
Ek’s fantasties, jy’s spasties |
Ek vat aan poppies, jy raak an klein kids |
Jy’s Tim Voster, ek’s Chris Edwards |
Jy’s innie bosse, ek rol innie vet shit |
Jy’s boring soos liedjies ommie kampvuur |
My styl slick sneak suutjies soos ‘n vampier |
Jou styl kak sag soos ‘n pink marshmallow |
Meisies skree vir net «one night in parow» |
Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy hang saam met models en ek hang saam met |
slette |
Jy dink jy’s cooler as ekke, want ek’s ‘n rapper en jy sing in falsette |
Jy dink jy’s cooler as ek, want ek ry op met die bus en jy vlieg op met ‘n jet |
Jy dink jy’s cooler as ek, want jy ry in ‘n Peugeot twee nul ses |
Jy rol met ‘n selfoon in jou pen |
Ek rol nog met ‘n 3310 |
My styl gooi sexy korrek |
Jy dra nog fokken Mr Price Red |
As ek instap skrikkie hele fokken bar |
Jy kry nog fokken geld by jou ma |
Ek los die hele jol papnat |
As jy instap begin die hele jollie pad vat |
Ek’s Amerika, jys Irak |
Ek bomb jou lat die kak slap spat |
Ek’s ‘n Bic pen, jy’s ‘n Mont Blanc |
Jy loop rond met fokken skuim op jou mond-rand |
Ek’s original jy’s gecopy |
Ek’s ‘n flash drive jy’s ‘n floppy |
Jy maak of jy alles het ma jy’s fake |
Jack Parow bra ek lewe soos n straatmeit |
Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy drink by Ku De Ta en ek drink by De Dekke |
Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy’s die gentleman, bra eksie prette |
Jy dink jy’s cooler as ek, want ek hou vakansie in Hartenbos en jy hou vakansie |
in Quebec |
Jy dink jy’s cooler as ek, omdat jy die nuwe issue van One Small Seed het |
Jack Parow bra ek’s n poes woes |
Jy eet caviare en ek eet couscous |
Ek drink Klipdrift, jy drink Peroni |
Jy’t vriende in Swede, ek het vriende in Benoni |
Ek koop al my klere by die local Pep Stores save more |
Jy koop al jou fokken klere by a store |
Jy dra net fokken Polo shirts |
Shame, jy luister na die Dirty Skirts |
My naam’s Parow, dik heavy uitgeskollie |
Jy lyk soos Jeremy de Tollie |
Jack Parow, die life van die party |
Jy dra net fokken Issey Miyake |
Jy’s too cool for school, eks mos kief |
Ek’s grasshopper, jys Lacoste sportief |
Jy lat die koek flop, ek lat die huis rys |
Jou meisie het ‘n foto van my piel op haar Space Case |
Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy rook Yves Saint Laurent sigarette |
Jy dink jy’s cooler as ekke, want jy’t ‘n tattoo van ‘n slang op jou tette |
Jy dink jy’s cooler as ek, want jy’t ‘n plakkaat van Led Zeppelin bo jou bed |
Jy dink jy’s cooler as ek, want jy’s elke jaar by die J&B Met |