| Ja die Aarde is groot en die sterre is klein
| Sí, la Tierra es grande y las estrellas son pequeñas.
|
| Daar’s net akkedisse in die woestyn
| Solo hay lagartijas en el desierto.
|
| Bokke en dorings en die bitter alwyn
| Cabras y espinas y el aloe amargo
|
| Ek en die Ooskus
| Yo y la costa este
|
| But it’s not the same
| pero no es lo mismo
|
| Ek sê: Biscuits en Biltong
| Yo digo: Galletas y Biltong
|
| Ek is ‘n Weskus klong
| Soy un payaso de la costa oeste
|
| Biscuits en Biltong
| Galletas y Biltong
|
| Ek is 'n Weskus klong
| Soy un klong de la costa oeste
|
| Biscuits en Biltong
| Galletas y Biltong
|
| Ek is 'n Weskus klong
| Soy un klong de la costa oeste
|
| Gee vir my ‘n sweep
| dame un látigo
|
| Gee my 'n stok
| dame un palo
|
| Gee my 'n vroutjie in 'n bontrooi rok
| Dame una dama con un vestido rojo de piel
|
| Gee my die oop veld waar die bokke wei
| Dame el campo abierto donde pastan las cabras
|
| Daar tussen die klippe sal jy my kry
| Allí entre las piedras me encontrarás
|
| 'Cause
| 'Causa
|
| Biscuits en Biltong
| Galletas y Biltong
|
| Ek is ‘n Weskus klong
| Soy un payaso de la costa oeste
|
| Biscuits en Biltong
| Galletas y Biltong
|
| Ek is 'n Weskus klong
| Soy un klong de la costa oeste
|
| Biscuits en Biltong
| Galletas y Biltong
|
| Ek is 'n Weskus klong
| Soy un klong de la costa oeste
|
| O die sterre bo die groot stad
| Oh las estrellas sobre la gran ciudad
|
| En die liggies in die nag
| Y las luces en la noche
|
| Het my weggetrek en verober
| Me llevó y conquistó
|
| En in die donkerte geslag
| Y en la generación oscura
|
| En teen die breek van die golwe
| Y contra el romper de las olas
|
| En die kraak van die sweep
| Y el chasquido del látigo
|
| Het ek bakklei en gestruggle
| Luché y luché
|
| En toe stadig wegbeweeg
| Y luego se alejó lentamente
|
| So nou’s ek terug in die oop veld
| Así que ahora estoy de vuelta en el campo abierto
|
| En terug in die gras
| Y de vuelta en la hierba
|
| Weer terug waar my voete in die poele rond kan plas
| De vuelta donde mis pies pueden chapotear en las piscinas
|
| Terug tussend die landerye
| De vuelta entre los campos
|
| En terug tussen die stof
| Y de vuelta entre el polvo
|
| Terug tussen die hoë kranse van die bergrivier se mond
| De vuelta entre los altos acantilados de la desembocadura del río de montaña
|
| Waar die bier en die braaivleis loop soos die snoek
| Donde la cerveza y el asado corren como el lucio
|
| En waar die grond en die modder vlekke maak op my broek
| Y donde la tierra y el barro hacen manchas en mis pantalones
|
| Terug tussen die wynlande en terug met die tang
| De vuelta entre los viñedos y de vuelta con los alicates
|
| Terug op die damwalle waar ek lekker visse kan vang
| De vuelta en las paredes de la presa donde puedo pescar buenos peces
|
| Terug waar die mense nog waai as jy verby hulle ry
| De vuelta a donde la gente sigue soplando mientras pasas por delante de ellos.
|
| En waar die tannies by die tuisnywerheid pies bak vir my
| Y donde las tías en la industria del hogar hornean pasteles para mí
|
| Waar die kinders in die straat speel
| Donde los niños juegan en la calle
|
| En dit altyd ruik na braai
| Y siempre huele a fritura
|
| Want dis my plekkie daai!
| ¡Porque ese es mi lugar!
|
| Daar’s min waterstrome
| Hay pocas corrientes de agua.
|
| Wind en sand en diamantdrome
| Sueños de viento, arena y diamantes
|
| Koue bloue hemel met geen genade
| Cielo azul frío sin piedad
|
| Cause
| Causa
|
| Biscuits en Biltong
| Galletas y Biltong
|
| Ek is ‘n Weskus klong
| Soy un payaso de la costa oeste
|
| Biscuits en Biltong
| Galletas y Biltong
|
| Ek is 'n Weskus klong
| Soy un klong de la costa oeste
|
| Biscuits en Biltong
| Galletas y Biltong
|
| Ek is 'n Weskus klong
| Soy un klong de la costa oeste
|
| Biscuits en Biltong
| Galletas y Biltong
|
| Ek is ‘n Weskus klong
| Soy un payaso de la costa oeste
|
| Biscuits en Biltong
| Galletas y Biltong
|
| Ek is 'n Weskus klong
| Soy un klong de la costa oeste
|
| Biscuits en Biltong
| Galletas y Biltong
|
| Ek is 'n Weskus klong
| Soy un klong de la costa oeste
|
| Biscuits en Biltong
| Galletas y Biltong
|
| Ek is ‘n Weskus klong
| Soy un payaso de la costa oeste
|
| Biscuits en Biltong
| Galletas y Biltong
|
| Ek is 'n Weskus klong
| Soy un klong de la costa oeste
|
| Biscuits en Biltong
| Galletas y Biltong
|
| Ek is 'n Weskus klong
| Soy un klong de la costa oeste
|
| Biscuits en Biltong
| Galletas y Biltong
|
| Ek is ‘n Weskus klong
| Soy un payaso de la costa oeste
|
| Biscuits en Biltong
| Galletas y Biltong
|
| Ek is 'n Weskus klong
| Soy un klong de la costa oeste
|
| Biscuits en Biltong
| Galletas y Biltong
|
| Ek is 'n Weskus klong | Soy un klong de la costa oeste |