| 'n Oomblik is die wêreld werd
| Un momento vale el mundo
|
| Maar net die eerste een
| Pero solo el primero
|
| 'n dier bly 'n dier
| un animal sigue siendo un animal
|
| Gaan slaap as jy sal beter raak
| Vete a dormir si vas a mejorar
|
| As jy aan die slaap kan raak
| Si puedes quedarte dormido
|
| 'n dier bly 'n dier
| un animal sigue siendo un animal
|
| Ek dink aan jou as dit reën
| Pienso en ti cuando llueve
|
| Hierdie vier mure maak my naar
| Estas cuatro paredes me dan náuseas
|
| Is jy siek of sit jy aan?
| ¿Estás enfermo o estás sentado?
|
| Die lied in my hart is 'n swane sang
| La canción en mi corazón es una canción de cisne
|
| Ek dink aan jou as dit reën
| Pienso en ti cuando llueve
|
| Kwaad raak ons net vir mekaar
| Solo nos enfadamos el uno con el otro
|
| Mans bly seuns
| Los hombres se quedan chicos
|
| Seuns wil mans wees
| Los chicos quieren ser hombres.
|
| Ek sweer daar’s iemand wat in die hoek staan
| Juro que hay alguien parado en la esquina
|
| As ek my oë knip is sy weg soos my kinderdae
| Cuando parpadeo, ella se ha ido como mi infancia
|
| Ek dink aan jou as dit reën
| Pienso en ti cuando llueve
|
| Ek is nie meer lief vir jou nie
| No te amo más
|
| Ek kon jou nie gelukkig hou nie
| no pude mantenerte feliz
|
| Beloftes breek
| las promesas se rompen
|
| En styf vashou maak seer
| Y aferrarse fuerte duele
|
| Kwaad raak ons net vir mekaar
| Solo nos enfadamos el uno con el otro
|
| Mans bly seuns
| Los hombres se quedan chicos
|
| Seuns wil mans wees
| Los chicos quieren ser hombres.
|
| Deesdae vat dit langer
| En estos días se tarda más
|
| Om mense te leer ken | Conocer gente |