Información de la canción En esta página puedes leer la letra de la canción Wintersdag by Die Seer de - Fokofpolisiekar. Fecha de lanzamiento: 13.05.2021
Restricciones de edad: 18+
Idioma de la canción: africaans
Información de la canción En esta página puedes leer la letra de la canción Wintersdag by Die Seer de - Fokofpolisiekar. Wintersdag by Die Seer(original) |
| Skepe van eensaamheid sink |
| Verdrink die dae van die week |
| Die warm smart wat somer bring |
| Sing |
| Kriewelend, spasties, kruipend |
| Ek is honger en my klere stink |
| Jy skyn |
| Welkomend, heilig basuin |
| Jy jou lokvalle uit |
| As ek wou |
| Sou ek my koers huis toe vind? |
| Ek is honger en my klere stink |
| En die rooi branders breek |
| Oor n swart strand van seer |
| En die wit lyne sny |
| Reguit deur my |
| My dokter het vir my |
| Pille voorgeskryf |
| Dit hou my kalm |
| As omstandighede my bedreig |
| Dit laat my droom |
| En ek was vir n lang ruk |
| Siek gewees daarvoor |
| Ek is dommer, maar ek lewe nog |
| En die rooi branders breek |
| Oor n swart strand van seer |
| En die wit lyne sny |
| Reguit deur my |
| (traducción) |
| Los barcos de la soledad se hunden |
| Ahogando los días de la semana |
| El dolor caliente que trae el verano |
| Cantar |
| rastrero, espástico, rastrero |
| tengo hambre y mi ropa apesta |
| Tu brillas |
| Bienvenida, santa trompeta |
| Limpias tus trampas |
| si quisiera |
| ¿Encontraría mi camino a casa? |
| tengo hambre y mi ropa apesta |
| Y las olas rojas rompen |
| Sobre una playa negra de dolor |
| Y las lineas blancas cortan |
| Directamente a través de mí |
| mi medico me dijo |
| pastillas prescritas |
| me mantiene tranquilo |
| Si las circunstancias me amenazan |
| me hace soñar |
| y estuve mucho tiempo |
| He estado harto de eso |
| Soy estúpido, pero sigo vivo. |
| Y las olas rojas rompen |
| Sobre una playa negra de dolor |
| Y las lineas blancas cortan |
| Directamente a través de mí |
| Nombre | Año |
|---|---|
| Bel Vir Middelvinger | 2006 |
| Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) | 2021 |
| Ons Is Die Virus | 2020 |
| Paranoia | 2017 |
| Dagdronk | 2012 |
| Verklaar | 2020 |
| Lied Van Die Slang | 2017 |
| FLVJ | 2017 |
| Selfoontoring Van Babel | 2017 |
| Morning Star, Durbanville | 2006 |
| Vir Altyd 07 November | 2006 |
| As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand | 2020 |
| Backstage (As Daar Een Is) | 2006 |
| Parkiebank, Herfs 2017 | 2017 |
| Oop Vir Misinterpretasie | 2014 |