Información de la canción En esta página puedes leer la letra de la canción Ons Is Die Virus de - Fokofpolisiekar. Fecha de lanzamiento: 30.09.2020
Restricciones de edad: 18+
Idioma de la canción: Holandés
Información de la canción En esta página puedes leer la letra de la canción Ons Is Die Virus de - Fokofpolisiekar. Ons Is Die Virus(original) |
| Ons het goed begin |
| Ek wil net by voorbaat |
| Dit duidelik maak |
| Dat ek het nie 'n punt het nie |
| Lief vir my mense |
| Probeer om nie te haat nie |
| Nog nooit gewens my pa’t minder geld gemaak nie |
| Vir eeue en eeue |
| Het ons in die donker rondgekak |
| Elektrisiteit herontdek |
| En nou sit hulle die ligte af |
| Staar in my foon in |
| Word verlief op onsself |
| Ons almal soek die antwoord |
| Maar het jy jouself gevra |
| Op watter ouderdom het Adam en Eva gepaar? |
| Het ons begin met kinders wat kinders grootmaak? |
| Het ons van 'n ander planeet af gekom? |
| Is ons eintlik vertraag? |
| Want dit voel so |
| O, my jirre, dit voel so! |
| Ons almal gaan soms 'n bietjie agteruit |
| Soms gebeur alles op dieselfde tyd |
| Soms poes die lewe jou oor die kop |
| En soms los hy jou heeltemal uit |
| Soms voel ek veiliger met die weermag op straat |
| Soms is daar nirvana op die bank in die lui middagson |
| In die braaikamer |
| Ek is lief vir my lot |
| Soms poes die lewe jou oor die kop |
| Ons is die siekte |
| Ons is die virus |
| Ons is die skape |
| Ons is die krisis |
| Ons is die heelal se gedagtes |
| Ons is vlietend |
| Ons is die siekte |
| Ons is die virus |
| (traducción) |
| Empezamos bien |
| Ek solo quiero por adelantado |
| deja esto claro |
| Eso no es un punto no lo es |
| Dulce vir mi menstruación |
| Intenta no hacer eso |
| Nunca deseé que mi pa't ganara menos dinero n |
| Vir eeue en eeue |
| Nosotros en esa oscuridad cagada |
| Electricidad redescubierta |
| En bien siéntate hulle die light off |
| Mira fijamente mi teléfono |
| Enamórate de nosotros mismos |
| Todos estamos buscando esa respuesta. |
| Pero te lo pidió a ti mismo |
| ¿A qué edad se emparejan Adán y Eva? |
| ¿Empezamos por los niños, qué hace crecer a los niños? |
| ¿Nos sacó de otro planeta? |
| ¿Nuestro eintlik es lento? |
| Porque esto se siente tan |
| ¡Oh mi jirre, esto se siente así! |
| Nuestro almal a veces sale un rato |
| A veces todo sucede al mismo tiempo. |
| A veces gatito que te muerde la oreja esa cabeza |
| Y a veces te suelta por completo |
| A veces me siento más seguro con ese clima en la calle |
| A veces hay nirvana en ese sofá en ese perezoso sol de la tarde |
| En esa sala braai |
| Ek is lief vir my lot |
| A veces gatito que te muerde la oreja esa cabeza |
| Nosotros es esa enfermedad |
| Nosotros somos ese virus |
| Nosotros somos ese skate |
| Nosotros es esa crisis |
| Nosotros es ese universo se gedagtes |
| lo nuestro fluye |
| Nosotros es esa enfermedad |
| Nosotros somos ese virus |
| Nombre | Año |
|---|---|
| Wintersdag by Die Seer | 2021 |
| Bel Vir Middelvinger | 2006 |
| Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) | 2021 |
| Paranoia | 2017 |
| Dagdronk | 2012 |
| Verklaar | 2020 |
| Lied Van Die Slang | 2017 |
| FLVJ | 2017 |
| Selfoontoring Van Babel | 2017 |
| Morning Star, Durbanville | 2006 |
| Vir Altyd 07 November | 2006 |
| As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand | 2020 |
| Backstage (As Daar Een Is) | 2006 |
| Parkiebank, Herfs 2017 | 2017 |
| Oop Vir Misinterpretasie | 2014 |