| Die ster wat ek volg
| La estrella que sigo
|
| Volg tot sonopkoms
| Seguir hasta el amanecer
|
| Ek verstaan beter as wat jy dink
| entiendo mejor de lo que crees
|
| Soort soek soort
| Escriba el tipo de búsqueda
|
| Net die braafste dwase spring oorboord
| Solo los tontos más valientes saltan por la borda
|
| Tyd leen sy wysheid
| El tiempo presta su sabiduría
|
| Aan wie geduldig wag
| A quien esperar pacientemente
|
| Die nag wys sy geheime
| La noche revela sus secretos
|
| Vir die wie se oe
| Para aquellos cuyos ojos
|
| Aan kan pas
| Puede caber
|
| Die ster wat ek volg
| La estrella que sigo
|
| Volg tot sonopkoms
| Seguir hasta el amanecer
|
| Soepel en sag
| flexible y suave
|
| Aan die buitekant
| En el exterior
|
| Maar daar’s 'n diamant
| Pero hay un diamante
|
| Waar jou hart moet wees
| Donde debería estar tu corazón
|
| Waar jou hart moet wees my skat
| Donde tu corazón debería estar mi amor
|
| Hierdie stad het jou by my gesteel
| Esta ciudad me lo robó
|
| Hierdie stad, het jou by my gesteel!
| ¡Esta ciudad, te robó de mí!
|
| Ek hoop die waarheid (Ek hoop die waarheid)
| Espero la verdad (Espero la verdad)
|
| Kom by jou uit
| Sal de tu camino
|
| Om as orgaan te funksioneer
| Para funcionar como un órgano
|
| Is gewoonlik onmoontlik
| suele ser imposible
|
| Vir 'n edelsteen
| por una piedra preciosa
|
| Die ster wat ek volg
| La estrella que sigo
|
| Volg tot sonopkoms
| Seguir hasta el amanecer
|
| (Die N1 se stippellyn)
| (La línea punteada del N1)
|
| Die half geboude brue
| Los puentes a medio construir
|
| Vlieg by my kop verby
| Vuela más allá de mi cabeza
|
| Dis vanaand vir nou
| es esta noche por ahora
|
| Iemand sal begrafnis hou
| Alguien va a celebrar un funeral
|
| Hierdie stad het jou by my gesteel
| Esta ciudad me lo robó
|
| Hierdie stad, het jou by my gesteel!
| ¡Esta ciudad, te robó de mí!
|
| Skemers op strande
| Crepúsculo en las playas
|
| Vakansiegangers
| veraneantes
|
| Die krag kan maar afgaan
| El poder solo puede apagarse
|
| Jy skyn tog helder
| tu brillas intensamente
|
| Jou rykdom begrawe
| enterrar tu riqueza
|
| Tussen longe en are
| entre los pulmones y son
|
| Foute maak al maak dit seer
| Los errores duelen incluso cuando duele
|
| Sweer dat ek sal aandag gee | te juro que estare atento |