| Elke oggend is ek in die hel,
| Cada mañana estoy en el infierno,
|
| ek word wakker en die vlamme brand my vel.
| Me despierto y las llamas queman mi piel.
|
| sal ek ooit rerig kan opstaan,
| ¿Seré capaz de levantarme alguna vez,
|
| en nie my bed mis nie?
| y no extrañar mi cama?
|
| gee my alkahol,
| dame alcohol,
|
| gee my 'n lewe,
| dame una vida,
|
| gee vir my raad,
| Dame un consejo,
|
| vir my 'n rede,
| para mi una razon,
|
| sodat ek kan opstaan,
| para que pueda levantarme,
|
| verlore gebore.
| nacido perdido.
|
| en elke keer as ek glimlag,
| y cada vez que sonrío,
|
| raak dit net swaarder,
| simplemente se vuelve más pesado,
|
| kan ek ophou lewe na vandag?
| ¿Puedo dejar de vivir después de hoy?
|
| en als is weg,
| y si se ha ido,
|
| draai jou ander skouer dan’s
| gira tu otro hombro entonces
|
| als reg.
| como registro
|
| hoekom raak ek so kwaad?
| ¿por qué me enfado tanto?
|
| ek vind ek raak so kwaad,
| Encuentro que me enojo tanto,
|
| en ek skree «god!»
| y grito "¡dios!"
|
| maar dit is niks werd nie.
| pero no vale nada.
|
| daar is iets beeldskoon in die donker nag,
| hay algo hermoso en la noche oscura,
|
| daar is iets beeldskoon in die donker nag,
| hay algo hermoso en la noche oscura,
|
| daar is iets beeldskoon in die donker nag,
| hay algo hermoso en la noche oscura,
|
| daar is iets beeldskoon…
| hay algo hermoso...
|
| daar is iets beeldskoon in die nag! | hay algo hermoso en la noche! |