| Vir Altyd 07 November (original) | Vir Altyd 07 November (traducción) |
|---|---|
| Al jou vriende se vir my | Todos tus amigos me dicen |
| Dat jy baie teleurgesteld sou gewees het in my | Que te hubieras decepcionado mucho de mi |
| Ek kan jou nie so goed soos wat ek wil | No puedo tratarte tan bien como quiero |
| Onthou nie | No recuerdo |
| Maar dit voel nou asof jy | Pero ahora se siente como tú |
| 'n bietjie beter na my kyk | mírame un poco mejor |
| Jy’t net soveel gedrink | solo bebiste mucho |
| En ook jou hele lewe lank | Y también toda tu vida |
| Probeer weg hardloop | Intenta huir |
| Ek weet nie hoe jy as kind was nie | no se como eras de niño |
| Jy’t ook elke aand uitgegaan | También saliste todas las noches. |
| Ek het geweet dit gaan gebeur | Yo sabía que iba a pasar |
| Ek het geweet dit gaan gebeur | Yo sabía que iba a pasar |
| Al die geskree-ery | todos los gritos |
| Was toe verniet gewees | entonces era libre |
| Ek het jou vergewe | Te perdoné |
| En jy | Y usted |
| Jy vir my | Tú para mi |
| Ek sien jou in meisies raak | te veo en las chicas |
| En dan gaan soek ek jou daar | Y luego te voy a buscar por ahí |
| Ek weet dis fokken simpel van my | Sé que es jodidamente tonto de mi parte |
| Soos 'n baarmoeder | como un útero |
| Dun gesmeer | finamente lubricado |
| Oor elke wegkruip plek | Sobre cada escondite |
| En trappie van my sosiale leer | Y paso de mi aprendizaje social |
| Als van jou wat in my gis | Todos ustedes levadura en mí |
| Gee my hoendervleis | dame pollo |
| As dit November is | si es noviembre |
| Dis al wat ek wil se | eso es todo lo que quiero decir |
| Dis al wat ek kan se | Esto es todo lo que puedo decir |
