Letra Selfoontoring Van Babel - Fokofpolisiekar

Selfoontoring Van Babel - Fokofpolisiekar
Información de la canción En esta página puedes leer la letra de la canción Selfoontoring Van Babel de -Fokofpolisiekar
En el género:Альтернатива
Fecha de lanzamiento:18.10.2017
Idioma de la canción:africaans

Seleccione el idioma al que desea traducir:

Selfoontoring Van Babel
Dis 'n teer saak dié
Laat ons die pad vat
Ek is oppervlak
Krap diep
En jy sal draadwerk en waansin in my sien
Robot god spinnekop
Lê eiers in my mond
Ons bewe in sy teenwoordigheid
Dit vas in sy spinnerak
Biologiese rekenaar
Kopieë van mekaar
Gebreekte antenna
Ons sukkel om te kommunikeer met mekaar
Ons kruisig die wyse
En wys na die kruise
Daar’s bewyse van ons menslikheid
Sal vir jou die data myn
En hou soos 'n geheim
Robot god spinnekop
Lê eiers in my mond
Ons bewe in sy teenwoordigheid
Dit vas in sy spinnerak
Biologiese rekenaar
Kopieë van mekaar
Gebreekte antenna
Ons sukkel om te kommunikeer met mekaar
Biologiese rekenaar
Kopieë van mekaar
Gebreekte antenna
Sukkel om te kommunikeer met mekaar
Sukkel om te kommunikeer met mekaar
Sukkel om te kommunikeer met mekaar

Comparte la letra:

¡Escribe lo que piensas sobre la letra!

Otras canciones del artista: