![Paranoia - Fokofpolisiekar](https://cdn.muztext.com/i/328475161093925347.jpg)
Fecha de emisión: 28.11.2017
Idioma de la canción: africaans
Paranoia(original) |
Ek is sonder kultuur gebore |
Ek bly toevallig in Afrika |
Ek praat toevallig Afrikaans |
Daar’s baie min mense wat my verstaan |
Ek sluip deur die strate |
Sonder rigting |
Sonder koördinate |
Sondebok |
Verslaaf aan massamedia |
Slagoffer van prestasie-angs en… |
Paranoia, paranoia! |
Ons bid ons bly beskut |
Terwyl die duiwel aan ons vensterrame ruk |
'n Lewe met paranoia, paranoia! |
Afrika die vampier |
Beeldskone ondier |
Oorlog is kultuur |
Mens teen mens |
Mens teen natuur |
Kom ons ignoreer maar |
Wat ons in die gesig staar |
Hier het ons ontstaan |
En hier sal ek vergaan |
My eie dood bekommer my nie |
Ek is nie meer bang vir die donkerte nie |
My hart klop net vinnig wanneer dit donker is |
Slagoffer van prestasie-angs en… |
Paranoia, paranoia! |
Ons bid ons bly beskut |
Terwyl die duiwel aan ons vensterrame ruk |
'n Lewe met paranoia, paranoia! |
Afrika die vampier |
Beeldskone ondier |
Afrika |
Afrikaans |
Afrikaner |
Afrika die vampier |
Beeldskone ondier |
(traducción) |
nací sin cultura |
Resulta que vivo en África. |
resulta que hablo afrikaans |
Hay muy poca gente que me entienda |
me escabullo por las calles |
sin direccion |
sin coordenadas |
Investigacion |
Adicto a los medios de comunicación |
Víctima de la ansiedad por el rendimiento y… |
¡Paranoia, paranoia! |
Oramos para mantenernos protegidos |
Mientras el diablo se masturba en los marcos de nuestras ventanas |
¡Una vida con paranoia, paranoia! |
África el vampiro |
Bella bestia |
La guerra es cultura |
hombre contra hombre |
Hombre contra la naturaleza |
Simplemente ignoremos |
lo que enfrentamos |
Aquí nos originamos |
Y aquí pereceré |
Mi propia muerte no me preocupa |
ya no le tengo miedo a la oscuridad |
Mi corazón late rápido solo cuando está oscuro |
Víctima de la ansiedad por el rendimiento y… |
¡Paranoia, paranoia! |
Oramos para mantenernos protegidos |
Mientras el diablo se masturba en los marcos de nuestras ventanas |
¡Una vida con paranoia, paranoia! |
África el vampiro |
Bella bestia |
África |
africano |
africander |
África el vampiro |
Bella bestia |
Nombre | Año |
---|---|
Wintersdag by Die Seer | 2021 |
Bel Vir Middelvinger | 2006 |
Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) | 2021 |
Ons Is Die Virus | 2020 |
Dagdronk | 2012 |
Verklaar | 2020 |
Lied Van Die Slang | 2017 |
FLVJ | 2017 |
Selfoontoring Van Babel | 2017 |
Morning Star, Durbanville | 2006 |
Vir Altyd 07 November | 2006 |
As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand | 2020 |
Backstage (As Daar Een Is) | 2006 |
Parkiebank, Herfs 2017 | 2017 |
Oop Vir Misinterpretasie | 2014 |