Traducción de la letra de la canción Want As Ek Droom - Karen Zoid

Want As Ek Droom - Karen Zoid
Información de la canción En esta página puedes leer la letra de la canción Want As Ek Droom de -Karen Zoid
en el géneroПоп
Fecha de lanzamiento:28.10.2010
Idioma de la canción:Inglés
Want As Ek Droom (original)Want As Ek Droom (traducción)
As ek staan, staan ek alleen. As ek staan, staan ​​ek allen.
Ek wonder weer … Ek me pregunto weer...
wat nou? ¿Qué no?
Ek wil meer as net oorleef. Ek wil meer como hoja de red.
Die einde kom so gou. Die einde kom so gou.
Elke keer, wat ek weer probeer. Elke keer, wat ek weer probeer.
En oor begin, weet ek, ek sal moet. En oor begin, weet ek, ek sal moet.
Elke maal, weer die prys betaal. Elke maal, weer die prys betaal.
Jy lag my uit, ek maak my oë toe. Jy lag my uit, ek maak my oë toe.
Want as ek droom, voel ek die oomblik. Want as ek droom, voel ek die oomblik.
Want as ek droom, is ek al daar. Querer como ek droom, es ek al daar.
Want as ek droom, is als vergete. Querer como ek droom, es als vergete.
Want as ek droom, kan ek weer staan. Quiero como ek droom, kan ek weer staan.
Net as ek droom. Net como ek droom.
Mmmmm Mmmmm
Net as ek droom. Net como ek droom.
Ek sal val, ek sal opstaan. Ek sal val, ek sal opstaan.
Selfs … Yoes…
al kry ek seer. al kry ek vidente.
Waar’s die deur wat oop sal gaan? Waar's die deur wat oop sal gaan?
Die kans … Morir kans…
wat ek begeer? wat ek begeer?
Nog 'n keer, wat ek weer probeer. Nog 'n keer, wat ek weer probeer.
En oor begin, my voete ken die pad. En oor comenzar, mi voete ken die pad.
Elke maal, sal ek die prys betaal. Elke maal, sal ek die prys betaal.
Jy lag my uit, ek maak my oë toe. Jy lag my uit, ek maak my oë toe.
Want as ek droom, voel ek die oomblik. Want as ek droom, voel ek die oomblik.
Want as ek droom, is ek al daar. Querer como ek droom, es ek al daar.
Want as ek droom, is als vergete. Querer como ek droom, es als vergete.
Want as ek droom, is als volmaak. Quiero como ek droom, es als volmaak.
Gee my 'n kans, om myself te kan wees. Gee my 'n kans, om yo mismo te kan wees.
Gee my 'n kans, om te gee. Gee my 'n kans, om te gee.
Gee my 'n kans, om my droom uit te leef. Gee my 'n kans, om my droom uit te leef.
Gee my 'n kans, gee my 'n kans. Caramba mis 'n kans, caramba mis 'n kans.
Gee my 'n kans … Caramba mis 'n kans...
Want as ek droom, voel ek die oomblik.Want as ek droom, voel ek die oomblik.
Want as ek droom, is ek al daar. Querer como ek droom, es ek al daar.
Want as ek droom, is als vergete. Querer como ek droom, es als vergete.
Want as ek droom, kan ek weer staan. Quiero como ek droom, kan ek weer staan.
Net as ek droom. Net como ek droom.
Net as ek droom. Net como ek droom.
Net as ek droom.Net como ek droom.
Calificación de traducción: 5/5|Votos: 1

Comparte la traducción de la canción:

¡Escribe lo que piensas sobre la letra!

Otras canciones del artista: