![Annatjie - Bobby Van Jaarsveld](https://cdn.muztext.com/i/32847546741563925347.jpg)
Fecha de emisión: 05.10.2009
Idioma de la canción: africaans
Annatjie(original) |
Ek sit en wonder wat van jou geword het is jy oraait want jy spook by my |
Hoe kon ons dan so vinnig groot geword het dit voel dan net soos gister hier by |
my |
Die maan skyn so helder op hierdie stukkende bokskitaar, |
Hoe kon ek jou vergeet het, want jy was altyd daar |
Kom drink vanaand 'n koffie kom kuier weer by my |
Soos in die ou dae as ons illegal met jou pa se kar gaan ry |
Kom help my met daai lovesong wat ek nog klaar moet skryf |
Oor die girl wat ons so mal gehad het ons het altyd oor Annatjie baklei |
As jy sing het ek vir jou geluister al was jy vals was dit nogals mooi |
En hoeveel keer moes ek antwoorde fluister en elke Maandag 'n nuwe verskoning |
hoor |
Die maan skyn so helder op hierdie stukkende bokskitaar, |
Hoe kon ek jou vergeet het, want jy was altyd daar |
Kom drink vanaand 'n koffie kom kuier weer by my |
Soos in die ou dae as ons illegal met jou pa se kar gaan ry |
Kom help my met daai lovesong wat ek nog klaar moet skryf |
Oor die girl wat ons so mal gehad het ons het altyd oor Annatjie baklei |
Dit was verkeerd maar ek sou alles oor wou hê |
Ook die jaar toe die Hoërskool ons by die matriekafskeid weg sê |
Kom drink vanaand 'n koffie kom kuier weer by my |
Soos in die ou dae as ons illegal met jou pa se kar gaan ry |
Kom help my met daai lovesong wat ek nog klaar moet skryf |
Oor die girl wat ons so mal gehad het ons het altyd oor Annatjie baklei |
Iemand stuur vir jou groete, dit is Annatjie sy sit hier langsaan my |
(traducción) |
Me siento y me pregunto qué te pasó, ¿estás aquí porque me persigues? |
¿Cómo pudimos haber crecido tan rápido que parece que fue ayer aquí? |
yo |
La luna brilla tanto en esta guitarra de caja rota, |
Como te pude haber olvidado porque siempre estuviste ahi |
Ven a tomar un café esta noche, ven a visitarme de nuevo |
Como en los viejos tiempos cuando íbamos a conducir ilegalmente el coche de tu padre. |
Ven a ayudarme con esa canción de amor que aún tengo que terminar de escribir |
Sobre la chica por la que estábamos tan locos, siempre peleábamos por Annatjie |
Cuando cantas te escuchaba aunque fueras fake era bastante hermoso |
Y cuantas veces tuve que susurrar respuestas y cada lunes una nueva excusa |
oír |
La luna brilla tanto en esta guitarra de caja rota, |
Como te pude haber olvidado porque siempre estuviste ahi |
Ven a tomar un café esta noche, ven a visitarme de nuevo |
Como en los viejos tiempos cuando íbamos a conducir ilegalmente el coche de tu padre. |
Ven a ayudarme con esa canción de amor que aún tengo que terminar de escribir |
Sobre la chica por la que estábamos tan locos, siempre peleábamos por Annatjie |
Estuvo mal pero hubiera querido que todo quedara |
También el año en que nos despidió el Liceo en la despedida de matricula |
Ven a tomar un café esta noche, ven a visitarme de nuevo |
Como en los viejos tiempos cuando íbamos a conducir ilegalmente el coche de tu padre. |
Ven a ayudarme con esa canción de amor que aún tengo que terminar de escribir |
Sobre la chica por la que estábamos tan locos, siempre peleábamos por Annatjie |
Alguien te envía saludos, es Annatjie, está sentada aquí a mi lado. |
Nombre | Año |
---|---|
Die Land ft. Steve Hofmeyr, Bobby Van Jaarsveld, Ruhan Du Toit | 2019 |
It's Always Been You | 2015 |
Yeshua, The Messiah | 2015 |
Laat My Lewe | 2012 |
Ek Wil Jou Held Wees | 2012 |
Soet September | 2012 |
Jy Doen Dit Weer | 2012 |
Butterflies ft. Eden | 2015 |
Spieeltjie | 2009 |
Kyk Waar Is Ons Nou | 2009 |
Net Vir Jou | 2015 |
Vlieg Vanaand | 2009 |
Jy Kon Nie Bly Nie (Pretoria) | 2009 |
Vertel My | 2009 |
Lovesong Letter | 2009 |
Thank You | 2009 |
Wie Is Jy | 2009 |