
Fecha de emisión: 05.10.2009
Idioma de la canción: africaans
Spieeltjie(original) |
In die vier hoeke van die spieël sien ek dinge wat my pla, dinge wat my pla |
Ek sien 'n refleksie van my siel in hierdie eindelose spieël, die wêreld se |
spieël |
So soek my anderkant die maan vanaand, want ek kry skaam |
Skaam oor dinge wat ek sien, in hierdie eindelose … |
Spieëltjie, spieëltjie sê vir my, hoe sien die ander mense my |
Sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry |
Spieëltjie in my hand hoekom vat jou antwoord lank |
Ek wens ek was in 'n feëverhaal uit sprokiesland, uit sprokiesland |
In die vier hoeke van die spieël kry ek iemand wat my vra, wat’s jou naam |
In hierdie prentjie in my spieël is daar 'n onbekende siel, maar dit bly my |
spieël |
So soek my anderkant die maan vanaand, want ek kry skaam |
Skaam oor dinge wat ek sien, in hierdie eindelose … |
Die beelde verander soos die jare verbygaan |
Jou woorde maak seer wanneer ek dit sien |
Spieëltjie, spieëltjie sê vir my… |
Sal ek by jou my antwoord kry |
Uit sprokiesland uit sprokiesland |
(traducción) |
En las cuatro esquinas del espejo veo cosas que me molestan, cosas que me molestan |
Veo un reflejo de mi alma en este espejo sin fin, el espejo del mundo. |
espejo |
Así que búscame al otro lado de la luna esta noche, porque me estoy avergonzando |
Avergonzado de las cosas que veo, en este interminable... |
Espejito, espejito dime como me ven los demas |
También ven la imagen que recibo en la mañana. |
Espejito en mi mano ¿Por qué tarda tanto tu respuesta? |
Desearía estar en un cuento de hadas del país de las hadas, del país de las hadas |
En las cuatro esquinas del espejo encuentro a alguien preguntándome como te llamas |
En esta imagen en mi espejo hay un alma desconocida, pero sigo siendo yo |
espejo |
Así que búscame al otro lado de la luna esta noche, porque me estoy avergonzando |
Avergonzado de las cosas que veo, en este interminable... |
Las imágenes cambian a medida que pasan los años. |
Tus palabras duelen cuando las veo |
Espejito, espejito dime... |
¿Obtendré mi respuesta de ti? |
Fuera del país de las hadas fuera del país de las hadas |
Nombre | Año |
---|---|
Die Land ft. Steve Hofmeyr, Bobby Van Jaarsveld, Ruhan Du Toit | 2019 |
It's Always Been You | 2015 |
Yeshua, The Messiah | 2015 |
Laat My Lewe | 2012 |
Ek Wil Jou Held Wees | 2012 |
Soet September | 2012 |
Jy Doen Dit Weer | 2012 |
Butterflies ft. Eden | 2015 |
Kyk Waar Is Ons Nou | 2009 |
Net Vir Jou | 2015 |
Vlieg Vanaand | 2009 |
Jy Kon Nie Bly Nie (Pretoria) | 2009 |
Annatjie | 2009 |
Vertel My | 2009 |
Lovesong Letter | 2009 |
Thank You | 2009 |
Wie Is Jy | 2009 |