
Fecha de emisión: 05.10.2009
Idioma de la canción: africaans
Vertel My(original) |
Ek wens ek kon vandag antwoorde kry |
Want die vrae brand soos vuur hier binne my |
Ek wens ek kon vandag die rede weet |
Dan sou ek dalk 'n stukkie van dit vergeet |
Want hoe kan ek aangaan hoe kan ek voortgaan |
As ek dit nie weet, want ek voel alleen hier |
Ek het seer hier, dit is my donker uur |
Vertel my dit sal wees soos ons in stories lees |
Dat alles net sal uitwerk vir die goed |
Vertel my dis okay, iemand is daar vir my |
En eendag sal ek ook die antwoord leer |
Maar vir nou het ek seer |
'n Halwe woord sal ook 'n troosting gee |
Want hier is ek, ek veg hier op my knieë |
En wie sal ooit die regte woorde kry |
Want niemand weet wat dra ek binne my |
Want hoe kan ek aangaan hoe kan ek voortgaan |
As ek dit nie weet, want ek voel alleen hier |
Ek het seer hier, dit is my donker uur |
Vertel my dit sal wees soos ons in stories lees |
Dat alles net sal uitwerk vir die goed |
Vertel my dis okay, iemand is daar vir my |
En eendag sal ek ook die antwoord leer |
Maar vir nou het ek seer |
Al wat ek vra is vir 'n redelike antwoord |
Want ek hou aan stry teen die ongeloof die seer hier binne my |
(traducción) |
Ojalá pudiera obtener respuestas hoy |
Porque las preguntas arden como fuego aquí dentro de mí |
Desearía poder saber la razón hoy |
Entonces tal vez olvidaría una parte de eso |
porque como puedo seguir como puedo seguir |
Si no sé porque aquí me siento solo |
Me duele aquí, esta es mi hora oscura |
Dime que será como leemos en los cuentos |
Que todo saldrá solo para bien |
Dime que está bien, alguien está ahí para mí |
Y un día también aprenderé la respuesta |
Pero por ahora estoy herido |
Media palabra también dará un consuelo |
Porque aquí estoy, aquí estoy de rodillas luchando |
Y quién encontrará las palabras correctas |
Porque nadie sabe lo que llevo dentro |
porque como puedo seguir como puedo seguir |
Si no sé porque aquí me siento solo |
Me duele aquí, esta es mi hora oscura |
Dime que será como leemos en los cuentos |
Que todo saldrá solo para bien |
Dime que está bien, alguien está ahí para mí |
Y un día también aprenderé la respuesta |
Pero por ahora estoy herido |
Todo lo que pido es una respuesta razonable. |
Porque sigo luchando contra la incredulidad que me duele aquí dentro |
Nombre | Año |
---|---|
Die Land ft. Steve Hofmeyr, Bobby Van Jaarsveld, Ruhan Du Toit | 2019 |
It's Always Been You | 2015 |
Yeshua, The Messiah | 2015 |
Laat My Lewe | 2012 |
Ek Wil Jou Held Wees | 2012 |
Soet September | 2012 |
Jy Doen Dit Weer | 2012 |
Butterflies ft. Eden | 2015 |
Spieeltjie | 2009 |
Kyk Waar Is Ons Nou | 2009 |
Net Vir Jou | 2015 |
Vlieg Vanaand | 2009 |
Jy Kon Nie Bly Nie (Pretoria) | 2009 |
Annatjie | 2009 |
Lovesong Letter | 2009 |
Thank You | 2009 |
Wie Is Jy | 2009 |