| As ek aan jou dink raak ek weg
| Cuando pienso en ti me pierdo
|
| My oë val toe en ek word weggevoer op vlerke van die wind
| Mis ojos se cierran y me dejo llevar por las alas del viento
|
| As ek met jou dans voel dit reg
| Cuando bailo contigo se siente bien
|
| Die sterre skiet en ons los spore op die maan en die melkweg
| Las estrellas se disparan y dejamos huellas en la luna y la vía láctea
|
| Gedagtes van jou langs my maak my lui vanaand
| Pensar en ti a mi lado me hace perezoso esta noche
|
| Ek sal vir ewig net hier by jou wees en met jou dans vanaand, en
| Estaré aquí contigo para siempre y bailaré contigo esta noche, y
|
| Kyk waar is ons nou ek is mal oor jou
| Mira donde estamos ahora te amo
|
| Ons het so ver gekom want almal het gesê
| Llegamos tan lejos porque todos lo dijeron.
|
| Daai twee sal nooit mekaar lief kan hê nie
| Esos dos nunca podrán amarse
|
| Kyk waar is ons nou, ek is mal oor jou
| Mira donde estamos ahora, te amo
|
| Dit het so lank gevat maar nou kan niemand niks meer sê
| Tomó tanto tiempo pero ahora nadie puede decir nada más
|
| Hul het nooit gedink ek sal jou lief kan hê
| Nunca pensaron que podría amarte
|
| Op hierdie oomblik voel ek jou as jy jou arms om my vou
| En este momento te siento mientras me envuelves con tus brazos
|
| En ek kan voel die hemel kyk
| Y puedo sentir el cielo mirando
|
| Jou huis is waar jou hart is jou hart is hier by my
| Tu hogar está donde está tu corazón, tu corazón está aquí conmigo
|
| En hy sal vir ewig net hier bly | Y se quedará aquí para siempre |