| Daar is plek in die son vir jou en my
| Hay espacio en el sol para ti y para mí
|
| En 'n doel in die lewe
| Y un propósito en la vida
|
| En die pad wat ek volg wat my daarheen lei
| Y el camino que sigo que me lleva allí
|
| Is gemaak vir 'n rede
| Hecho por una razón
|
| As jy weet wie jy is en waarheen jy gaan
| Si sabes quién eres y adónde vas
|
| Is die reis soveel beter
| ¿Es el viaje mucho mejor?
|
| Want jy val en jy leer om weer op te staan
| Porque te caes y aprendes a levantarte de nuevo
|
| Dit los jou met die wete
| Te deja con el conocimiento.
|
| Dat dit bly net 'n keuse
| Que sigue siendo sólo una elección
|
| Dis my keuse
| Es mi eleccion
|
| Laat my lewe laat my sing
| Deja que mi vida me haga cantar
|
| Laat my val en weer begin
| Déjame caer y empezar de nuevo
|
| Ek sal opstaan en weer aangaan
| Me levantaré y seguiré de nuevo.
|
| Met wat die lewe vir my bring
| Con lo que me trae la vida
|
| Laat my lewe vir vandag
| Deja mi vida por hoy
|
| Laat my huil en laat my lag
| Hazme llorar y hazme reír
|
| Ek wil myself wees en leer liefhê
| Quiero ser yo mismo y aprender a amar
|
| Dis wat ek vir jou wil hê
| eso es lo que quiero para ti
|
| Daar is altyd 'n deur om oop te maak
| Siempre hay una puerta que abrir
|
| Dis die gang van die lewe
| es el curso de la vida
|
| En die sleutel hou jy in jou hand
| Y tienes la llave en tu mano
|
| Maar so min van ons weet dit
| Pero muy pocos de nosotros lo sabemos
|
| Dis my doel om te groei tot waar ek moet wees
| Mi objetivo es crecer hasta donde necesito estar.
|
| En myself te vergewe
| y perdonarme
|
| Ek wil weet hoe dit voel om vry te wees
| Quiero saber que se siente ser libre
|
| Vry van die verlede
| Libre del pasado
|
| In my soeke na vrede
| En mi búsqueda de la paz
|
| Dis my keuse
| Es mi eleccion
|
| Hoor jy wat ek sê
| ¿Oyes lo que digo?
|
| Voel jy wat ek voel
| Sientes lo que siento
|
| Solank ons leer uit die foute
| Mientras aprendamos de los errores
|
| Wat ons maak | lo que hacemos |