| Jy’t kom inkyk
| estas entrando
|
| Deur die vensters van my siel
| Por las ventanas de mi alma
|
| Jy’t gesien ek was verniel
| Viste que estaba destruido
|
| Maar dit kon jou nie afskrik nie
| Pero eso no pudo disuadirte
|
| Jy wou regmaak
| Querías arreglar
|
| Jy wou vrees in hoop omskep
| Querías convertir el miedo en esperanza
|
| En my lief jy weet jy het
| Y mi amor sabes que tienes
|
| Dis die liefde wat ons red
| Es el amor que nos salva
|
| Jy doen dit weer
| lo haces de nuevo
|
| Doen dit weer
| Hazlo otra vez
|
| Jy kom en vat die seer
| Vienes y tomas el dolor
|
| Jy maak dit heel
| lo haces completo
|
| Maak my heel
| hazme completo
|
| Vir jou’s dit nooit te veel
| Para ti nunca es demasiado
|
| Ek voel jou hier naby my
| te siento cerca de mi
|
| Hoor hoe jy sê vir my
| Escucha como me dices
|
| Jy’s lief vir my
| Me amas
|
| Lief vir jou
| Te amo
|
| Jy gee vir my
| Tu me das
|
| Gee vir my
| Dame
|
| Jou hele lewe
| Toda tu vida
|
| En dit wys vir my
| y me muestra
|
| Wys vir my
| Muéstrame
|
| Dit is die rede om jou
| Esta es la razón para ti
|
| Styf te wil vashou
| Quiero mantener apretado
|
| Jou nooit te laat gaan
| Nunca debí dejarte ir
|
| Want ek is lief vir jou
| Porque te quiero
|
| Voel my liefde net vir jou
| Solo siente mi amor por ti
|
| Toe jy omkyk
| cuando miraste a tu alrededor
|
| Was my hart vir jou gestuur
| Lava mi corazón enviado a ti
|
| Ek het myself nie verbeel nie
| no me imaginaba
|
| Dit was vreeslose jonkheid
| Era una juventud intrépida
|
| As ons terugkyk
| si miramos hacia atrás
|
| Oor die jare reeds verby
| A lo largo de los años ya ha terminado
|
| Sou jy altyd veg vir my
| ¿Siempre lucharías por mí?
|
| Dit was altyd net ek en jy
| Siempre fuimos solo tu y yo
|
| Net ek en jy
| Solo tu y yo
|
| Jy doen dit weer
| lo haces de nuevo
|
| Doen dit weer
| Hazlo otra vez
|
| Jy kom en vat die seer
| Vienes y tomas el dolor
|
| Jy maak dit heel
| lo haces completo
|
| Maak my heel
| hazme completo
|
| Vir jou’s dit nooit te veel
| Para ti nunca es demasiado
|
| Ek voel jou hier naby my
| te siento cerca de mi
|
| Hoor hoe jy sê vir my
| Escucha como me dices
|
| Jy’s lief vir my
| Me amas
|
| Lief vir jou
| Te amo
|
| Voel my liefde net vir jou
| Solo siente mi amor por ti
|
| Jy doen dit weer
| lo haces de nuevo
|
| Doen dit weer
| Hazlo otra vez
|
| Jy kom en vat die seer
| Vienes y tomas el dolor
|
| Jy maak dit heel
| lo haces completo
|
| Maak my heel
| hazme completo
|
| Vir jou’s dit nooit te veel
| Para ti nunca es demasiado
|
| Ek voel jou hier naby my
| te siento cerca de mi
|
| Hoor hoe jy sê vir my
| Escucha como me dices
|
| Jy’s lief vir my
| Me amas
|
| Lief vir jou | Te amo |