Información de la canción En esta página puedes leer la letra de la canción Die Volkslied de - Die Heuwels Fantasties. Fecha de lanzamiento: 27.12.2015
Idioma de la canción: Holandés
Información de la canción En esta página puedes leer la letra de la canción Die Volkslied de - Die Heuwels Fantasties. Die Volkslied |
| 'n Groot, groot leegte jang oor die klippe en sand |
| 'n leemte wat ons vas vang |
| Hang oor die klippe en die sand |
| En dan tussen ons tuin beland |
| Ons sluk die spasie in om verveeldheid te oorwin |
| En koekonne vir al ons kinders te spin |
| Daai deel agter die struike en die grens van jou erf |
| Waar net jou bure se diere inkom |
| Daar lê die werklike waarde van jou eiendom |
| Daar is te veel van ons |
| Hoe het dit onmoontlik geraak om stilte te bekom? |
| Snaaks genoeg vind ons vrede hierin |
| Dis moeilik om net alleen te sit |
| Daar is te veel mense en almal weet dit |
| Daar’s 'n oop stuk grond kom ons bou 'n gat daarop |
| 'n Stoor vir ons huishoudelike stront |
| Ruimteboef vakbond vabond |
| Ingebreekte wilde kind |
| Kan jy tog ook net jou rus vind? |
| Ingebreekte wilde kind |
| Daai deel agter die struike |
| En die grens van jou erf |
| Waar jou speelgoed en sleutels oor jare opberg |
| Daar lê die werklike waarde van jou eiendom |
| Daar is te veel van ons |
| Hoe het dit onmoontlik geraak om stilte te bekom? |
| Snaaks genoeg vind ons vrede hierin |
| Dis moeilik om net alleen te sit |
| Daar is te veel mense en almal weet dit |
| Daai deel agter die struike |
| En die grens van jou erf |
| Waar jou speelgoed en sleutels oor jare opberg |
| Daar lê die werklike waarde van jou eiendom |
| Nombre | Año |
|---|---|
| Klein Tambotieboom ft. Laurika Rauch | 2016 |
| Tussen stasies ft. Die Heuwels Fantasties | 2010 |
| Rofstoeigreep | 2015 |
| Lieg Net Vir My | 2020 |
| Koeëlbaai ft. JR | 2017 |
| Ons Moet Leef ft. Ampie | 2020 |
| Bietjie Hoop | 2017 |
| Mejuffrou Sonneblom | 2020 |
| Gebruik My | 2017 |
| Doen Net Wat Ons Wil ft. Riana Nel | 2015 |
| Niks En Nêrens | 2017 |
| Verwag My Terug | 2020 |
| Nare Kaskenades | 2012 |
| Ek Mis Jou ft. Tarryn Lamb | 2020 |
| In en uit | 2012 |
| Doin' It Right | 2019 |