| Kan ons hierdie ding doen
| ¿Podemos hacer esto?
|
| Kyk hoe dit voel
| mira como se siente
|
| Gee jou oogknip hier
| Da tu parpadeo aquí
|
| Of gee jy nie werklik om nie
| ¿O realmente no te importa?
|
| Kan ons hierdie ding doen vir 'n rukkie
| ¿Podemos hacer esto por un tiempo?
|
| Kyk hoe dit voel
| mira como se siente
|
| Gee jou oogknip hier
| Da tu parpadeo aquí
|
| Of gee jy nie werklik om nie, of gee jy nie werklik om nie
| O realmente no te importa, o realmente no te importa
|
| Kan jy hierdie dier se hartsnare kielie
| ¿Puedes hacerle cosquillas a las fibras del corazón de este animal?
|
| En kyk hoe dit voel
| Y mira cómo se siente
|
| Verskriklik versigtig
| terriblemente cuidadoso
|
| Ongeskik maar
| Inadecuado
|
| Hoe ookal
| Sin embargo
|
| Ek was opgesweep in 'n koue sweet
| Estaba sudando en un sudor frío
|
| Emosionele parapleeg
| parapléjico emocional
|
| Romanties analfabeet
| Analfabetos románticos
|
| In 'n rofstoeigreep
| En un duro combate de lucha
|
| Dis skokkend hoe ons almal drom
| Es impactante cómo todos tocamos el tambor
|
| Om 'n ongelukstoneel
| A la escena de un accidente
|
| Romanties analfabeet
| Analfabetos románticos
|
| In 'n koue sweet
| En un sudor frío
|
| Kan ons hierdie brein spoel
| ¿Podemos limpiar este cerebro?
|
| Kan ons hierdie brein spoel vir 'n rukkie
| ¿Podemos limpiar este cerebro por un tiempo?
|
| En kyk hoe dit dan voel
| Y mira cómo se siente entonces
|
| Onder die kraan hou en wag
| Mantenga y espere debajo del grifo
|
| Vir al die sondes om af te was, sondes om af te was
| Por todos los pecados de lavar, pecados de lavar
|
| Gee jou oogknip hier
| Da tu parpadeo aquí
|
| Of sien jy nie werklik kans nie, of gee jy nie werklik om nie
| O realmente no ves una oportunidad, o realmente no te importa
|
| Hoe ookal
| Sin embargo
|
| Ek was opgesweep in 'n koue sweet
| Estaba sudando en un sudor frío
|
| Emosionele parapleeg
| parapléjico emocional
|
| Romanties analfabeet
| Analfabetos románticos
|
| In 'n rofstoeigreep
| En un duro combate de lucha
|
| Dis skokkend hoe ons almal drom
| Es impactante cómo todos tocamos el tambor
|
| Om 'n ongelukstoneel
| A la escena de un accidente
|
| Romanties analfabeet
| Analfabetos románticos
|
| In 'n koue sweet
| En un sudor frío
|
| Ek is die ongeluk
| soy el accidente
|
| Waarvan ek vroeër al gepraat het
| de lo que hablé antes
|
| Ek is die ongeluk
| soy el accidente
|
| Waarvan ek vroeër al gepraat het
| de lo que hablé antes
|
| Ek is die ongeluk
| soy el accidente
|
| Waarvan ek jou al gewaarsku het
| de lo que ya te he advertido
|
| En ek is die ongeluk
| Y yo soy el accidente
|
| Waarvan ek jou
| de las que te cuento
|
| Maar wat ookal
| Pero lo que sea
|
| Ek was opgesweep in 'n koue sweet
| Estaba sudando en un sudor frío
|
| Emosionele parapleeg
| parapléjico emocional
|
| Romanties analfabeet
| Analfabetos románticos
|
| In 'n rofstoeigreep
| En un duro combate de lucha
|
| Dis skokkend hoe ons almal drom
| Es impactante cómo todos tocamos el tambor
|
| Om 'n ongelukstoneel
| A la escena de un accidente
|
| Romanties analfabeet
| Analfabetos románticos
|
| In 'n koue sweet | En un sudor frío |