| Lieg Net Vir My (original) | Lieg Net Vir My (traducción) |
|---|---|
| So sê my is jy | entonces dime eres tu |
| Nogsteeds oor my? | ¿Todavía sobre mí? |
| En as jy nie is nie | y si no lo eres |
| Lieg net vir my | solo mienteme |
| Sagte reën | Suave lluvia |
| Opgeknoopte binnegoed | ropa interior atada |
| Opgeknoopte brein | cerebro atado |
| Sagte beddegoed | ropa de cama suave |
| Ons lewe met pyn | Vivimos con dolor |
| En as die ligte af gaan | Y si las luces se apagan |
| Is dit ons oë wat skyn | ¿Son nuestros ojos los que brillan? |
| En al wat ek geleer het | Y todo lo que aprendí |
| Is om stil te bly | es callar |
| So ek sê liewers niks nie | asi que prefiero no decir nada |
| Sê my | Dígame |
| Is jy | Eres tú |
| Nog oor my? | ¿Más sobre mí? |
| En as jy | Y si tu |
| Nie is nie | No es |
| Sê liewers niks nie | Más bien no digas nada |
| Of lieg net vir my | O solo mienteme |
| Sê net liewers niks nie | solo no digas nada |
| Lieg net vir my | solo mienteme |
| Soos ‘n haelgeweer | como una escopeta |
| Skuldgevoelens brein | Cerebro de culpa |
| Skuldgevoelens beddegoed | Ropa de cama de culpa |
| Ek wens ek kan verdwyn | Ojalá pudiera desaparecer |
| Dis seker nou die tyd om soos grootmense te lyk | Probablemente sea hora de parecer adultos. |
| En als wat ons geleer het | Y todo lo que aprendimos |
| Af te spoel by die drein | Enjuague en el desagüe |
| Ons weet eintlik niks nie | realmente no sabemos nada |
| So sê my | Entonces, dime |
| Is jy | Eres tú |
| Nog oor my? | ¿Más sobre mí? |
| En as jy | Y si tu |
| Nie is nie | No es |
| Sê liewers niks nie | Más bien no digas nada |
| Of lieg net vir my | O solo mienteme |
| As die liggies dof raak | Si las luces se apagan |
| Voel ons siele die pyn | ¿Nuestras almas sienten el dolor? |
| As ek my oë toe maak | Cuando cierro los ojos |
| Sien ek jou voor my | te veo frente a mi |
| Jy was jonk | Fuiste joven |
| So jonk | Tan joven |
| So sê my | Entonces, dime |
| Is jy | Eres tú |
| Nog oor my? | ¿Más sobre mí? |
| En as jy | Y si tu |
| Nie is nie | No es |
| Sê liewers niks nie | Más bien no digas nada |
| Of lieg net vir my | O solo mienteme |
| Lieg net vir my | solo mienteme |
| Lieg net vir my | solo mienteme |
| Lieg net vir my | solo mienteme |
| Lieg net vir my | solo mienteme |
| Lieg net vir my | solo mienteme |
| Lieg net vir my | solo mienteme |
