| Weet jy.
| Sabes.
|
| Wat jy als vir my beteken?
| ¿Qué significan todos ustedes para mí?
|
| As daar fout is moet jy sê, ek sal dit so wil hê, dat jy nie twee keer hoef te
| Si hay un error, debe decir, me gustaría así, que no tiene que hacerlo dos veces.
|
| vra nie.
| No preguntes.
|
| Trane.
| Lágrimas.
|
| Sal jy nooit weer hoef te huil nie.
| Nunca más tendrás que llorar.
|
| Ek sal meer as net probeer, ek sal jou skerm teen die seer, dat jou hart nooit
| Intentaré más que solo, te protegeré del dolor, que tu corazón nunca
|
| hoef te skeur.
| necesidad de rasgar.
|
| Vir jou sal ek wees.
| Por ti seré.
|
| 'n Goeie man, wat altyd sal bly staan.
| Un buen hombre, que siempre estará de pie.
|
| Vir jou sal ek wees.
| Por ti seré.
|
| Wat jy verlang.
| Lo que deseas.
|
| Ek sal jou op my hande dra, met liggaam en gees.
| Te llevaré en mis manos, en cuerpo y espíritu.
|
| Sal ek daar wees, om die twyfel weg te hou.
| ¿Estaré allí, para mantener la duda de distancia.
|
| En al stort die wêreld om ons neer, bly ek 'n goeie man.
| Y aunque el mundo que nos rodea se está derrumbando, sigo siendo un buen hombre.
|
| Van donker, sal jy nooit weer hoef te skeil nie.
| De la oscuridad, nunca más tendrás que separarte.
|
| Ek sal weet as jy my vra, wat jou nog pla, dat jy nooit weer hoef te dra nie.
| Sabré si me preguntas qué es lo que todavía te molesta, que nunca tendrás que volver a ponértelo.
|
| Som tyd, as dit als vir jou te veel raak.
| Suma tiempo, si todo se vuelve demasiado para ti.
|
| Moet jy weet ek hou jou vas, so styf teen my vas, dat niks jou weer kan seer
| ¿Sabes que te abrazo, tan fuerte contra mí, que nada puede lastimarte de nuevo?
|
| maak.
| hacer.
|
| Vir jou sal ek wees.
| Por ti seré.
|
| 'n Goeie man, wat altyd sal bly staan.
| Un buen hombre, que siempre estará de pie.
|
| Vir jou sal ek wees.
| Por ti seré.
|
| Wat jy verlang.
| Lo que deseas.
|
| Ek sal jou op my hande dra, met liggaam en gees.
| Te llevaré en mis manos, en cuerpo y espíritu.
|
| Sal ek daar wees, om die twyfel weg te hou.
| ¿Estaré allí, para mantener la duda de distancia.
|
| En al stort die wêreld om ons neer, bly ek 'n goeie man.
| Y aunque el mundo que nos rodea se está derrumbando, sigo siendo un buen hombre.
|
| Ek voel jou in my wese, ek weet jy’s deel van my.
| Te siento en mi esencia, sé que eres parte de mí.
|
| Vir jou het ek belowe, ek sal altyd by jou bly.
| Por ti lo prometí, siempre me quedaré contigo.
|
| Vir jou sal ek wees.
| Por ti seré.
|
| 'n Goeie man, wat altyd sal bly staan.
| Un buen hombre, que siempre estará de pie.
|
| Vir jou sal ek wees.
| Por ti seré.
|
| Wat jy verlang.
| Lo que deseas.
|
| Ek sal jou op my hande dra, met liggaam en gees.
| Te llevaré en mis manos, en cuerpo y espíritu.
|
| Sal ek daar wees, om die twyfel weg te hou.
| ¿Estaré allí, para mantener la duda de distancia.
|
| En al stort die wêreld om ons neer, bly ek 'n goeie man.
| Y aunque el mundo que nos rodea se está derrumbando, sigo siendo un buen hombre.
|
| En al stort die wêreld om ons neer, bly ek 'n goeie man. | Y aunque el mundo que nos rodea se está derrumbando, sigo siendo un buen hombre. |