| ek is nou net soos n man,
| Soy como un hombre ahora,
|
| gehawende ruiene waar daar eens lewe was.
| ruinas maltratadas donde una vez hubo vida.
|
| huiden wie se luppe
| pieles mientras lupan
|
| op n plek op n tyd in joune kom verdwyn en weer bekeering kry,
| en un lugar a la vez en el tuyo ven desaparece y vuelve a arrepentirte,
|
| die windpomp draai maar daar is niks, net stof in die krane
| la bomba de viento gira pero no hay nada, solo polvo en los grifos
|
| ek kort jou liefde om my dors te les want hier is net trane.
| Necesito tu amor para saciar mi sed porque aquí solo hay lágrimas.
|
| eke is dors ek raak verlore in die straate waar ek bly
| eke tiene sed me pierdo en las calles donde vivo
|
| eke is dors eke wil dronk raak op jou wyn. | eke tiene sed eke quiere emborracharse con tu vino. |
| maar hier waar ek bly is dit net
| pero aquí donde vivo es solo
|
| sout water en woestyn net sout water en woestyn
| agua salada y desierto solo agua salada y desierto
|
| ek is nou nog net soos n man in n verlate, huis waar daar eens lewe was
| Todavía soy como un hombre en una casa abandonada donde solía haber vida
|
| nie n geval van same syn op n plek op n tyd
| no es un caso de estar juntos en un lugar a la vez
|
| jy was my asem in die woestyn
| eras mi aliento en el desierto
|
| die windpomp draai ek sukkel om te slaap, ek kort jou boesem om my kop te rus
| el molino gira me cuesta dormir, necesito de tu seno para descansar la cabeza
|
| hier is net klippe en sand
| aquí solo hay piedras y arena
|
| eke is dors ek raak verlore in die strate waar ek bly
| eke tiene sed me pierdo en las calles donde vivo
|
| eke is dors eke wil dronk raak op jou wyn maar hier waar ek bly is dit net sout
| eke tiene sed eke quiere emborracharse con tu vino pero aqui donde vivo es solo sal
|
| water en woestyn net sout water en woestyn.
| agua y desierto solo agua salada y desierto.
|
| is dit net sout water en woestyn.
| ¿Es solo agua salada y desierto?
|
| eke is dors ek word verlore in die strate waar ek bly eke is dors ek wil dronk
| eke tiene sed me pierdo en las calles donde vivo eke tiene sed quiero emborracharme
|
| raak op jou wyn. | toca tu vino. |