| Wie is jy
| Quién eres
|
| Wat is ek vir jou
| Qué soy yo para tí
|
| Ek wil net by jou wees
| sólo quiero estar contigo
|
| Ek wil jou vashou
| Quiero abrazarte
|
| Want ek ondhou weer
| porque vuelvo a recordar
|
| Ek dink aan elke keer
| Pienso en cada vez
|
| En ek wonder wat dit is wat jou hart nou keer
| Y me pregunto qué es lo que detiene tu corazón ahora
|
| Want die son is om die see
| Porque el sol está alrededor del mar.
|
| En ek soen jou lyf
| y beso tu cuerpo
|
| En in my drome
| Y en mis sueños
|
| Hou ek jou so styf
| Te abrazo tan fuerte
|
| Ek ken jou skaars maar ek mis jou meer en meer
| Apenas te conozco pero te extraño cada vez más
|
| Sink of swem
| Hundirse o nadar
|
| Ek wil jou ken
| Quiero conocerte
|
| En jou net by my hou in my arms vanaand
| Y solo abrázame conmigo en mis brazos esta noche
|
| Swart of wit
| negro o blanco
|
| Is dit nou dit
| Es ahora
|
| Jy weet ek sal vir altyd hier bly staan
| Sabes que me quedaré aquí para siempre
|
| Ek wonder want dit raak al seer
| Me pregunto porque ya está doliendo
|
| En jy weet ek het alles probeer
| Y sabes que lo intenté todo
|
| Ek en jy is nie verby
| tu y yo no hemos terminado
|
| So gee my net weer iets om vas te hou
| Así que solo dame algo a lo que aferrarme de nuevo
|
| Ek wag vir jou
| estoy esperándote
|
| Wie is jy
| Quién eres
|
| En wat het jy bedoel
| y que quisiste decir
|
| En wat is dit wat jy nou in jou hart voel
| y que es lo que ahora sientes en tu corazon
|
| Want ek ondhou weer
| porque vuelvo a recordar
|
| Jy’s al wat saakmaak vir nou
| Eres todo lo que importa por ahora
|
| En ek hoop jy weet ek sal vir altyd aanhou
| Y espero que sepas que seguiré adelante para siempre
|
| Want die son is om die see
| Porque el sol está alrededor del mar.
|
| En ek soen jou lyf
| y beso tu cuerpo
|
| En in my drome
| Y en mis sueños
|
| Hou ek jou so styf
| Te abrazo tan fuerte
|
| Ek ken jou skaars maar ek mis jou meer en meer
| Apenas te conozco pero te extraño cada vez más
|
| Sink of swem
| Hundirse o nadar
|
| Ek wil jou ken
| Quiero conocerte
|
| En jou net by my hou in my arms vanaand
| Y solo abrázame conmigo en mis brazos esta noche
|
| Swart of wit
| negro o blanco
|
| Is dit nou dit
| Es ahora
|
| Jy weet ek sal vir altyd hier bly staan
| Sabes que me quedaré aquí para siempre
|
| Ek wonder want dit raak al seer
| Me pregunto porque ya está doliendo
|
| En jy weet ek het alles probeer
| Y sabes que lo intenté todo
|
| Ek en jy is nie verby
| tu y yo no hemos terminado
|
| So gee my net weer iets om vas te hou
| Así que solo dame algo a lo que aferrarme de nuevo
|
| Ek wag vir jou, ooh
| te estoy esperando
|
| Ek wag vir jou
| estoy esperándote
|
| Ek wil jou by my vashou, ooh
| Quiero abrazarte conmigo, ooh

| Ek wag vir jou. | Estoy esperándote. |